Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee.


vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
c.j. langenhovenvataldiekwaadwatjyinjoubuurmangoedjouselfmaakdaar'nderdemensuithysalnaastenbysolyksooselkvanjulletweevat alal diedie kwaadkwaad watwat jyjy inin joujou buurmanbuurman sienen alal diedie goedgoed watwat jyjy inin jouselfjouself sienen maakmaak daardaar 'nn derdederde mensmens uithy salsal naastenbynaastenby soso lyklyk soossoos elkelk vanvan jullejulle tweevat al dieal die kwaaddie kwaad watkwaad wat jywat jy injy in jouin jou buurmanjou buurman sienbuurman sien ensien en alen al dieal die goeddie goed watgoed wat jywat jy injy in jouselfin jouself sienen maak daarmaak daar 'ndaar 'n derden derde mensderde mens uithy sal naastenbysal naastenby sonaastenby so lykso lyk sooslyk soos elksoos elk vanelk van jullevan julle twee

Draai jou verkyker om om jou buurman se foute waar te neem, en hy sal van die ander kant af daardeur kyk en jou deugde vergroot sien. -C.J. Langenhoven
draai-jou-verkyker-om-om-jou-buurman-se-foute-waar-te-neem-hy-sal-van-die-ander-kant-af-daardeur-kyk-jou-deugde-vergroot
Die man wat agter sy eie goed kyk, sal nie sy buurman s'n vat nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-agter-sy-eie-goed-kyk-sal-nie-sy-buurman-s'n-vat-nie
Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel