Versamel jou Fles van Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Party skrywers skryf soveel dat hulle skaars tyd het om te dink. -Fliegende Blätter
party-skrywers-skryf-soveel-dat-hulle-skaars-tyd-het-om-te-dink
Hierdie groot Imperialis is die vader van rassehaat in die land. Hy dryf handel met die nasionale gevoel van die volk - en dit om homself ryk en verryk te maak. -M.T. Steyn
hierdie-groot-imperialis-is-die-vader-van-rassehaat-in-die-land-hy-dryf-handel-met-die-nasionale-gevoel-van-die-volk-dit-om-homself-ryk-verryk-te
Maar tussen hakies wil ek net dit opmerk: baie van ons voorouers het stoomharte by die ossewaens gehad; baie van ons het remskoenharte by die stoomwaens. -C.J. Langenhoven
maar-tussen-hakies-wil-ek-net-dit-opmerk-baie-van-ons-voorouers-het-stoomharte-by-die-ossewaens-gehad-baie-van-ons-het-remskoenharte-by-die
'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur
Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Die kritikus se simbool behoort die miskruier te wees: sy lê eiers in iemand anders se mis, ander kan dit nie uitbroei nie. -Mark Twain
die-kritikus-se-simbool-behoort-die-miskruier-te-wees-sy-lê-eiers-in-iemand-anders-se-mis-ander-kan-dit-nie-uitbroei-nie
Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Die dood is 'n groot vredemaker. -Allesandro Manzoni
Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Demokrasie beteken regering deur die onopgeleide, terwyl aristokrasie regering deur die swak opgeleide beteken. -G.K. Chesterton
demokrasie-beteken-regering-deur-die-onopgeleide-terwyl-aristokrasie-regering-deur-die-swak-opgeleide-beteken
Dit is dikwels makliker om briesend te word oor 'n onreg wat aan die ander kant van die wêreld gebeur het as oor verdrukking en diskriminasie 'n halwe blok van die huis. -Carl T. Rowan
dit-is-dikwels-makliker-om-briesend-te-word-oor-'n-onreg-wat-aan-die-ander-kant-van-die-wêreld-gebeur-het-as-oor-verdrukking-diskriminasie-'n-halwe
Tier, tier teen die uitdoof van die lig. -Dylan Thomas
poësie is 'n bloeiwyse, niks meer. -Johann de Lange
Op die langste duur is die staat nie meer werd as die mense waaruit dit saamgestel is nie. -John Stuart Mill
op-die-langste-duur-is-die-staat-nie-meer-werd-as-die-mense-waaruit-dit-saamgestel-is-nie
Om te leen is maar om te bedel. -Gotthold Ephraim Lessing
Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Die kontant betaler is baas van sy sak. -C.J. Langenhoven
Die beroep om boeke te skryf, laat perderesies na 'n soliede, stabiele besigheid lyk. -John Steinbeck
die-beroep-om-boeke-te-skryf-laat-perderesies-na-'n-soliede-stabiele-besigheid-lyk
?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
innie biduur het hy opgestaanen mooi gebiddat later kon gesê wordhy't mooi gebid. -Jan Spies
innie-biduur-het-hy-opgestaanen-mooi-gebiddat-later-kon-gesê-wordhy't-mooi-gebid
Wanneer olifante veg, is dit die gras wat vertrap word. -Spreekwoorde
wanneer-olifante-veg-is-dit-die-gras-wat-vertrap-word
En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Waar die moeilikheid so groot is as 'n berg, klim die wyse bo-oor, die dwaas graaf 'n tonnel onderdeur en bly binne vassteek; die lafaard draai om. -C.J. Langenhoven
waar-die-moeilikheid-so-groot-is-as-'n-berg-klim-die-wyse-bo-oor-die-dwaas-graaf-'n-tonnel-onderdeur-bly-binne-vassteek-die-lafaard-draai-om
Nederigheid kan nooit val nie. -C.J. Langenhoven
O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Boeke moet ons hê, al ly ons broodgebrek. -Alice Williams Brotherton
Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer. -Plato
die-mense-het-altyd-een-of-ander-kampvegter-wat-hulle-oor-hulself-stel-tot-grootheid-troeteldít-geen-ander-rede-is-die-wortel-waaruit-'n-tiran
Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou, met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-spaarsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
As jy regtig wil seermaak, soek iemand wat jou liefhet. -C.J. Langenhoven
Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou