O lessenaar van jou lyf,my klein inkputwaaruit ek skryf.


o-lessenaar-van-jou-lyfmy-klein-inkputwaaruit-ek-skryf
d.j. oppermanlessenaarvanjoulyfmykleininkputwaaruitekskryfo lessenaarlessenaar vanvan jouklein inkputwaaruitinkputwaaruit ekek skryfo lessenaar vanlessenaar van jouklein inkputwaaruit ekinkputwaaruit ek skryfo lessenaar van jouklein inkputwaaruit ek skryf

elke droom skryf so sy klein, geheime briewesoggens soek ons die rofies ink in die spieëlom dit weg te kan bêre in argiewemaar die wonde genees nie -Breyten Breytenbach
elke-droom-skryf-so-sy-klein-geheime-briewesoggens-soek-ons-die-rofies-ink-in-die-spieëlom-dit-weg-te-kan-bêre-in-argiewemaar-die-wonde-genees-nie
...as jy 'n betrokke roman skryf, is jou kanse op 'n goeie resensie beter as wanneer jy nie betrokke skryf nie. -P.G. du Plessis
as-jy-'n-betrokke-roman-skryf-is-jou-kanse-op-'n-goeie-resensie-beter-as-wanneer-jy-nie-betrokke-skryf-nie
Om in jou hart te kyk en skryf, is nie genoeg nie. Jy moet in die serebrale korteks en spysverteringskanaal kyk. -T.S. Eliot
om-in-jou-hart-te-kyk-skryf-is-nie-genoeg-nie-jy-moet-in-die-serebrale-korteks-spysverteringskanaal-kyk
Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. -C.J. Langenhoven
skeur-jou-los-van-jou-eie-nasie-af-verwonder-jou-dat-die-ander-nasies-nie-oormekaar-val-om-jou-in-te-neem-nie
Skat jou bekwaamheid te min om mee te spog en jou karakter te hoog om mee te speel. Op die manier sal jy jou selfrespek bewaar en die respek van jou ewemens verseker. -C.J. Langenhoven
skat-jou-bekwaamheid-te-min-om-mee-te-spog-jou-karakter-te-hoog-om-mee-te-speel-op-die-manier-sal-jy-jou-selfrespek-bewaar-die-respek-van-jou