<< Voorheen - Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis.
Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar "versagtende omstandighede" was, het die eksklusiwiteit ontaard in 'n gees van toe-eiening waaraan ons godsdienstige sanksie gegee het. Ons het "heilige name" aan die eksklusiwiteit gegee en die ergste is dat ons dit geglo het. In plaas van onsself te bemagtig, het die eksklusiwiteit ons stap vir stap ontmagtig. - Volgende >>
die-formule-vir-die-afrikaanse-gemeenskap-is-saam-te-vat-in-drie-begrippe-eiebestaan-naasbestaan-saambestaan
willem de klerkdieformulevirdieafrikaansegemeenskapissaamtevatindriebegrippeeiebestaannaasbestaansaambestaandie formuleformule virvir diedie afrikaanseafrikaanse gemeenskapgemeenskap isis saamsaam tete vatvat inin driedrie begrippenaasbestaan enen saambestaandie formule virformule vir dievir die afrikaansedie afrikaanse gemeenskapafrikaanse gemeenskap isgemeenskap is saamis saam tesaam te vatte vat invat in driein drie begrippenaasbestaan en saambestaandie formule vir dieformule vir die afrikaansevir die afrikaanse gemeenskapdie afrikaanse gemeenskap isafrikaanse gemeenskap is saamgemeenskap is saam teis saam te vatsaam te vat inte vat in drievat in drie begrippedie formule vir die afrikaanseformule vir die afrikaanse gemeenskapvir die afrikaanse gemeenskap isdie afrikaanse gemeenskap is saamafrikaanse gemeenskap is saam tegemeenskap is saam te vatis saam te vat insaam te vat in driete vat in drie begrippe