Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word.


boeke-is-soos-brood-moet-soos-brood-behandel-word
elize bothaboekeissoosbroodmoetbehandelwordboeke isis soossoos broodbrood enen moetmoet soossoos broodbrood behandelbehandel wordboeke is soosis soos broodsoos brood enbrood en moeten moet soosmoet soos broodsoos brood behandelbrood behandel wordboeke is soos broodis soos brood ensoos brood en moetbrood en moet soosen moet soos broodmoet soos brood behandelsoos brood behandel wordboeke is soos brood enis soos brood en moetsoos brood en moet soosbrood en moet soos brooden moet soos brood behandelmoet soos brood behandel word

Daar is één opsig waarin ek my dierbaarste vriend net so behandel soos my bitterste vyand. Ek steek my skande vir albe ewe sorgvuldig weg. -C.J. Langenhoven
daar-is-één-opsig-waarin-ek-my-dierbaarste-vriend-net-so-behandel-soos-my-bitterste-vyand-ek-steek-my-skande-vir-albe-ewe-sorgvuldig-weg
Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei. -C.J. Langenhoven
in-die-sweet-van-sy-aanskyn-eet-die-adamskind-sy-brood-in-die-sweet-van-'n-ander-se-aanskyn-sy-pastei
Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Ervaring leer dat skrywers wie se werk afgekeur word, later die onbarmhartigste kritici word, net soos onaantreklike en versmaaide vroue die grootste skindertonge word. -Fliegende Blätter
ervaring-leer-dat-skrywers-wie-se-werk-afgekeur-word-later-die-onbarmhartigste-kritici-word-net-soos-onaantreklike-versmaaide-vroue-die-grootste