Verlede Aanhalings

Verlede Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw


lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Verlede Aanhalings: Die Afrikaner het 'n neiging om simboolblind te wees. En 'n voorliefde om die verlede voort te sit. -Willem de Klerk


die-afrikaner-het-'n-neiging-om-simboolblind-te-wees-en-'n-voorliefde-om-die-verlede-voort-te-sit
Verlede Aanhalings: Hulle wat nie die verlede kan onthou nie, is gedoem om dit te herhaal. -George Santayana


hulle-wat-nie-die-verlede-kan-onthou-nie-is-gedoem-om-dit-te-herhaal
Verlede Aanhalings: Solank daar boeke is, is daar geen verlede nie. -Edward Bulwer-Lytton


Verlede Aanhalings: Hulle wat hul opvoeding in hul jeug verwaarloos, Verloor die verlede en is dood vir die toekoms. -Euripides


hulle-wat-hul-opvoeding-in-hul-jeug-verwaarloos-verloor-die-verlede-is-dood-vir-die-toekoms
Verlede Aanhalings: klein verlede, verwaai en verspot, vergete en toetentalbeteuterd in die gang van 'n vasteland wat geduldigsy grondwater aanvul met bloed en met bloed bemes... -Wilma Stockenstrom


klein-verlede-verwaai-verspot-vergete-toetentalbeteuterd-in-die-gang-van-'n-vasteland-wat-geduldigsy-grondwater-aanvul-met-bloed-met-bloed-bemes
Verlede Aanhalings: Lyding oor 'n onvervulde wens is gering in vergelyking met berou: want die eerste staan voor die steeds geopende, onafsienbare toekoms, die tweede voor die onherroepelik afgeslote verlede. -Arthur Schopenhauer


lyding-oor-'n-onvervulde-wens-is-gering-in-vergelyking-met-berou-want-die-eerste-staan-voor-die-steeds-geopende-onafsienbare-toekoms-die-tweede-voor
Verlede Aanhalings: Die geskiedenis is die bewaarder van die herinnering van grote dade en die getuie van die verlede, die voorbeeld en die leermeester van die hede, die waarskuwing vir die toekoms. -Miguel de Cervantes


die-geskiedenis-is-die-bewaarder-van-die-herinnering-van-grote-dade-die-getuie-van-die-verlede-die-voorbeeld-die-leermeester-van-die-hede-die
Verlede Aanhalings: Geskiedkundiges vertel die verhaal van die verlede, romanskrywers die verhaal van die hede. -Edmond


geskiedkundiges-vertel-die-verhaal-van-die-verlede-romanskrywers-die-verhaal-van-die-hede