Liefde Aanhalings

Go to Gemtracks
Liefde Aanhalings: Alle godsdiens is liefde, en die meeste liefde is afgodsdiens. -C.J. Langenhoven
alle-godsdiens-is-liefde-die-meeste-liefde-is-afgodsdiens
Liefde Aanhalings: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. -C.J. Langenhoven
deur-twee-dinge-is-my-lewe-vir-my-leefbaar-gemaak-die-liefde-wat-ek-gegee-het-die-liefde-wat-ek-gekry-het
Liefde Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Liefde Aanhalings: Die gedienstige engel het gekom in 'n huis waar daar liefde was, en met 'n glimlag omgedraai, en gesê: My diens is hier oorbodig. -C.J. Langenhoven
die-gedienstige-engel-het-gekom-in-'n-huis-waar-daar-liefde-was-met-'n-glimlag-omgedraai-gesê-my-diens-is-hier-oorbodig
Liefde Aanhalings: Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. -Aristotle
bose-mense-gehoorsaam-uit-vrees-goeies-uit-liefde
Liefde Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Liefde Aanhalings: Liefde is nie kunsmatig nie. -C.J. Langenhoven
Liefde Aanhalings: Afwesigheid is die vyand van liefde en die vriend van vriendskap. -C.J. Langenhoven
afwesigheid-is-die-vyand-van-liefde-die-vriend-van-vriendskap
Liefde Aanhalings: Jy mag nie kan kies tussen jou vyand se haat en sy liefde nie, maar jy kan kies tussen sy haat en sy minagting. -C.J. Langenhoven
jy-mag-nie-kan-kies-tussen-jou-vyand-se-haat-sy-liefde-nie-maar-jy-kan-kies-tussen-sy-haat-sy-minagting
Liefde Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Liefde Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Liefde Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi