Europa Aanhalings

Go to Gemtracks
Europa Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Europa Aanhalings: As Amerika nies, kry Europa verkoue - en die Derde Wêreld longontsteking. -Unknown
as-amerika-nies-kry-europa-verkoue-die-derde-wêreld-longontsteking
Europa Aanhalings: 'n Skim hang oor Europa, die skim van Kommunisme. -Karl Marx
'n-skim-hang-oor-europa-die-skim-van-kommunisme
Europa Aanhalings: ...ons het 'n meer skeppende taak as ons teoloë of politici, om heelheid se droomsap te laat stroom tussen ons aarde en al ons naastes wat dit bewoon. Meer Afrika, minder Europa. -Jan Rabie
ons-het-'n-meer-skeppende-taak-as-ons-teoloë-of-politici-om-heelheid-se-droomsap-te-laat-stroom-tussen-ons-aarde-al-ons-naastes-wat-dit-bewoon
Europa Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie