Vriendskap Aanhalings

Go to Gemtracks
Vriendskap Aanhalings: Tot die glorie van God en wins. -Dantini
tot-die-glorie-van-god-wins
Vriendskap Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Vriendskap Aanhalings: A, dat die slopers kom om my oë uit te slaan!Genoeg het ek gesien. Oorbodige bepeinsingebewaar in my kamers, ek, argief van gistergerigtheidoumensbewend onder my dun laag dagha. -Wilma Stockenstrom
a-dat-die-slopers-kom-om-my-oë-uit-te-slaangenoeg-het-ek-gesien-oorbodige-bepeinsingebewaar-in-my-kamers-ek-argief-van-gistergerigtheidoumensbewend
Vriendskap Aanhalings: Geen Hoogheit was het Recht der wetten ooit ontwassen. -Joost van den Vondel
geen-hoogheit-was-het-recht-der-wetten-ooit-ontwassen
Vriendskap Aanhalings: Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teëspoed en voorsorg in die ouderdom. -Aristotle
geleerdheid-is-'n-versiering-in-voorspoed-'n-tent-in-teëspoed-voorsorg-in-die-ouderdom
Vriendskap Aanhalings: Wanneer mense suiwer is, is wette van geen nut; wanneer mense korrup is, word wette oortree. -Benjamin Disraeli
wanneer-mense-suiwer-is-is-wette-van-geen-nut-wanneer-mense-korrup-is-word-wette-oortree
Vriendskap Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
Vriendskap Aanhalings: Gewis is alles net 'n grap!Ons speel in die komedie meegeblinddoek met 'n lampfer-lapwat selfs die son 'n skadu gee. -Eugene N. Marais
gewis-is-alles-net-'n-grapons-speel-in-die-komedie-meegeblinddoek-met-'n-lampfer-lapwat-selfs-die-'n-skadu-gee
Vriendskap Aanhalings: Die geskiedenis is 'n opstanding. -Jules Michelet
Vriendskap Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Vriendskap Aanhalings: Party kritici verbeel hulle dat hulle die bepalers is van goed en sleg is omdat hulle dink hul kindertrompette is die basuin van faam. -Arthur Schopenhauer
party-kritici-verbeel-hulle-dat-hulle-die-bepalers-is-van-goed-sleg-is-omdat-hulle-dink-hul-kindertrompette-is-die-basuin-van-faam
Vriendskap Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Vriendskap Aanhalings: O was ek maar sjamaanwat dans en deurgans in 'n swym - totdat 'n nuwe alfabet spontaanuit klip en stof verskyn! -George Weideman
o-was-ek-maar-sjamaanwat-deurgans-in-'n-swym-totdat-'n-nuwe-alfabet-spontaanuit-klip-stof-verskyn
Vriendskap Aanhalings: Hetzij wij overwinnen, hetzij wij sterven: de Vrijheid zal in Afrika rijzen als de zon uit de morgenwolken, als de vrijheid rees in de Vereenigde Staten van Noord-Amerika. Dan zal het zijn van Zamnezi tot aan Simonsbaai: Afrika voor den Afrikaner. -Paul Kruger
Vriendskap Aanhalings: Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is die wat reeds tevore gewys het dat hulle kan byt. -C.J. Langenhoven
daar-is-honde-wat-maar-net-hoef-te-knor-dit-is-die-wat-reeds-tevore-gewys-het-dat-hulle-kan-byt
Vriendskap Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Vriendskap Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Vriendskap Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Vriendskap Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Vriendskap Aanhalings: Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het. -C.J. Langenhoven
die-manteldraaier-maak-vriende-al-in-die-rondte-totdat-hy-op-die-end-al-in-die-rondte-vyande-het
Vriendskap Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Vriendskap Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
Vriendskap Aanhalings: Demokrasie gaan oor in despotisme. -Plato
demokrasie-gaan-oor-in-despotisme
Vriendskap Aanhalings: Wanneer 'n regering sy druk laat skiet, begin ons griewe en al die oorblywende onregte ondraaglik word. -Alexis de Tocqueville
wanneer-'n-regering-sy-druk-laat-skiet-begin-ons-griewe-al-die-oorblywende-onregte-ondraaglik-word
Vriendskap Aanhalings: Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, wnat aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. -Die Bybel
geseënd-is-dié-wat-vervolg-word-omdat-hulle-doen-wat-reg-is-wnat-aan-hulle-behoort-die-koninkryk-van-die-hemel
Vriendskap Aanhalings: Gooi vir jou gas
gooi-vir-jou-gas-tjiekorie-by-die-koffie-hy-sal-die-tjiekorie-onthou-die-koffie-vergeet
Vriendskap Aanhalings: Kla oor die kooi as dit 'n ander is wat dit vir jou opgemaak het. -C.J. Langenhoven
kla-oor-die-kooi-as-dit-'n-ander-is-wat-dit-vir-jou-opgemaak-het
Vriendskap Aanhalings: Die dood is nie die afskakeling van die lig nie; dit is net die uitblaas van die lamp omdat die dag gebreek het. -Rabindranath Tagore
die-dood-is-nie-die-afskakeling-van-die-lig-nie-dit-is-net-die-uitblaas-van-die-lamp-omdat-die-dag-gebreek-het
Vriendskap Aanhalings: Die toepassing van demokratiese beginsels is beperk. 'n Mens kan aan al die passasiers vra in watter treinwa hulle wil ry, maar dit is onmoontlik om hulle mening te vra of dit verkieslik is om die remme aan te slaan wanneer die trein op volle vaart op pad is om 'n ongeluk te maak. -Leon Trotsky
Vriendskap Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Vriendskap Aanhalings: Daar is nie iets soos 'n morele of 'n immorele boek nie. Boeke if of goed geskryf of slef geskryf. -Oscar Wilde
daar-is-nie-iets-soos-'n-morele-of-'n-immorele-boek-nie-boeke-if-of-goed-geskryf-of-slef-geskryf
Vriendskap Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Vriendskap Aanhalings: Wie is ryk? Hy wat tevrede is. Wie is dit? Niemand. -Benjamin Franklin
wie-is-ryk-hy-wat-tevrede-is-wie-is-dit-niemand
Vriendskap Aanhalings: Nou is ons goeie vriende. -Horatio Herbert Kitchener
Vriendskap Aanhalings: Prosedeer oor 'n baadjie en hou jou broek klaar vir die onkoste. -C.J. Langenhoven
prosedeer-oor-'n-baadjie-hou-jou-broek-klaar-vir-die-onkoste
Vriendskap Aanhalings: Lees maar, ek staat niet wat er staat. -Marthinus Nijhoff
Vriendskap Aanhalings: Argitektuur is die aangeleerde spel, korrek en manjifiek, van vorms byeengebring in die lig. -Le Corbusier
argitektuur-is-die-aangeleerde-spel-korrek-manjifiek-van-vorms-byeengebring-in-die-lig
Vriendskap Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Vriendskap Aanhalings: Goeie toesig is die kuns om gemiddelde mense te kry om superieure werk te verrig. -Unknown
goeie-toesig-is-die-kuns-om-gemiddelde-mense-te-kry-om-superieure-werk-te-verrig
Vriendskap Aanhalings: Toe ek die tragedie by jou oorgeneem het, was hy in 'n treurige kondisie: die een vetlaag op die ander pleks van spiere. Vol geswolle woorde, rye rye blaasoppies. Ek het die hele klomp soustannies dadelik op 'n verslankingsdieet gesit: kleiner woorde, geen bombas of retoriek nie, verder 'n bietjie fyngekapte logika verdun met beetsap, die hele spul gefiltreer deur 'n bietjie beskaafde omgang en die spysvertering aangewakker deur 'n lewendiger, atletieser verspas.... -Aristophanes
Vriendskap Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Vriendskap Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Vriendskap Aanhalings: Argitektuur is die werk van nasies. -John Ruskin
argitektuur-is-die-werk-van-nasies
Vriendskap Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Vriendskap Aanhalings: Die spel is nou die dingWaarmee 'k die koning se gewete dwing. -William Shakespeare
die-spel-is-nou-die-dingwaarmee-'k-die-koning-se-gewete-dwing
Vriendskap Aanhalings: Luiheid laat die dak inval, slap hande laat die huis lek. -Die Bybel
luiheid-laat-die-dak-inval-slap-hande-laat-die-huis-lek
Vriendskap Aanhalings: Die skrywer self sal die uiteindelike bevrediging en triomf hê dat hulle die waarheid nagejaag en in hul beste vermoë beskryf het soos dit aan hulle beskore was om dit te verstaan. -Piet Cillié
die-skrywer-self-sal-die-uiteindelike-bevrediging-triomf-hê-dat-hulle-die-waarheid-nagejaag-in-hul-beste-vermoë-beskryf-het-soos-dit-aan-hulle
Vriendskap Aanhalings: Moenie jou ontbloot of wegsteek in woorde nie, maar gee duidelike tekens. -Heraclitus
moenie-jou-ontbloot-of-wegsteek-in-woorde-nie-maar-gee-duidelike-tekens
Vriendskap Aanhalings: Het die daeraad lief en die dag sal jou liefhê. -C.J. Langenhoven
het-die-daeraad-lief-die-dag-sal-jou-liefhê
Vriendskap Aanhalings: So wie geleer het om vas te trap, het daarby geleer om nie op sand te staan nie. -C.J. Langenhoven
so-wie-geleer-het-om-vas-te-trap-het-daarby-geleer-om-nie-op-sand-te-staan-nie
Vriendskap Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Vriendskap Aanhalings: Dis die flukse perd wat flou word. -C.J. Langenhoven
Vriendskap Aanhalings: Die diplomasie is soos 'n mandjie eiers en nie soos 'n mandjie klippe nie. -D.F. Malan
die-diplomasie-is-soos-'n-mandjie-eiers-nie-soos-'n-mandjie-klippe-nie
Vriendskap Aanhalings: Enigiemand wat glo dat die wette van die fisika net sosiale konvensies is, word uitgenooi om te probeer om daardie konvensies te oortree vanuit die venster van my woonstel. Ek woon op die 21ste verdieping. -Alan Sokal
enigiemand-wat-glo-dat-die-wette-van-die-fisika-net-sosiale-konvensies-is-word-uitgenooi-om-te-probeer-om-daardie-konvensies-te-oortree-vanuit-die
Vriendskap Aanhalings: Hierdie groot Imperialis is die vader van rassehaat in die land. Hy dryf handel met die nasionale gevoel van die volk - en dit om homself ryk en verryk te maak. -M.T. Steyn
hierdie-groot-imperialis-is-die-vader-van-rassehaat-in-die-land-hy-dryf-handel-met-die-nasionale-gevoel-van-die-volk-dit-om-homself-ryk-verryk-te
Vriendskap Aanhalings: Boeke en vriende moet min en goed wees. -Spreekwoorde
Vriendskap Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Vriendskap Aanhalings: Die literatuur is sentraal in elke kultuur. -N.P. van Wyk Louw
die-literatuur-is-sentraal-in-elke-kultuur
Vriendskap Aanhalings: Die bloedsuier het twee dogters, hulle is
die-bloedsuier-het-twee-dogters-hulle-is-gee-gee
Vriendskap Aanhalings: 'n Goeie kritikus is iemand wat die avonture van sy gees tussen meesterstukke plaas. -Anatole France
'n-goeie-kritikus-is-iemand-wat-die-avonture-van-sy-gees-tussen-meesterstukke-plaas
Vriendskap Aanhalings: Beny 'n man sy spaarsaamheid en sy volharding en jy hoef hom nie sy onafhanklikheid te beny nie. -C.J. Langenhoven
beny-'n-man-sy-spaarsaamheid-sy-volharding-jy-hoef-hom-nie-sy-onafhanklikheid-te-beny-nie
Vriendskap Aanhalings: Die geskiedenis, die verheerlikte en leuenagtige oue dame. -Guy de Maupassant
die-geskiedenis-die-verheerlikte-leuenagtige-oue-dame
Vriendskap Aanhalings: Drome is die ware vertolkers van ons neigings, maar kennis is nodig om hulle te vertolk en te verstaan. -Michel de Montaigne
drome-is-die-ware-vertolkers-van-ons-neigings-maar-kennis-is-nodig-om-hulle-te-vertolk-te-verstaan
Vriendskap Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Vriendskap Aanhalings: Gewone mense bid nie, hulle bedel net. -George Bernard Shaw
Vriendskap Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Vriendskap Aanhalings: Welkom, vreemdeling vergetelheid. Skroomnie om jou donker vakuum om my uitte brei, vergroting van die duister agtermy ooglede. -Wilma Stockenstrom
welkom-vreemdeling-vergetelheid-skroomnie-om-jou-donker-vakuum-om-my-uitte-brei-vergroting-van-die-duister-agtermy-ooglede
Vriendskap Aanhalings: Beskawing is 'n resies tussen opvoeding en katastrofe. -H.G. Wells
beskawing-is-'n-resies-tussen-opvoeding-katastrofe
Vriendskap Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Vriendskap Aanhalings: Gee my 'n manWat sê wat waar isAs die duiwel daar isWat doen wat reg isAs die regter weg isWat trou by sy gewete blyAs hy straf in plaas van beloning kry. -C.J. Langenhoven
gee-my-'n-manwat-sê-wat-waar-isas-die-duiwel-daar-iswat-doen-wat-reg-isas-die-regter-weg-iswat-trou-by-sy-gewete-blyas-hy-straf-in-plaas-van-beloning
Vriendskap Aanhalings: Hoe min opinies sou daar in die wêreld gewees het as ons almal die moeite moes doen om eers 'n saak te verstaan en dan te beoordeel! -C.J. Langenhoven
hoe-min-opinies-sou-daar-in-die-wêreld-gewees-het-as-ons-almal-die-moeite-moes-doen-om-eers-'n-saak-te-verstaan-dan-te-beoordeel
Vriendskap Aanhalings: Demokrasie is die kuns en wetenskap om die sirkus te beheer vanuit die aaphok. -H.L. Mencken
demokrasie-is-die-kuns-wetenskap-om-die-sirkus-te-beheer-vanuit-die-aaphok
Vriendskap Aanhalings: Om toneel te speel is bloot die kuns om 'n groot groep mense te keer om te hoes. -Ralph Richardson
om-toneel-te-speel-is-bloot-die-kuns-om-'n-groot-groep-mense-te-keer-om-te-hoes
Vriendskap Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Vriendskap Aanhalings: Die vaarlandshart en grote geessal, tot die end ons leier wees - die rotsvas-staner,die vryheidsbaner,die Afrikaner! -Jan F.E. Celliers
die-vaarlandshart-grote-geessal-tot-die-end-ons-leier-wees-die-rotsvas-stanerdie-vryheidsbanerdie-afrikaner
Vriendskap Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Vriendskap Aanhalings: 'n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg. -Samuel Goldwyn
'n-wye-skerm-maak-'n-vrot-rolprent-net-twee-keer-so-sleg
Vriendskap Aanhalings: 'n Skare is 'n versameling van eensames. -C.J. Langenhoven
'n-skare-is-'n-versameling-van-eensames
Vriendskap Aanhalings: Demokrasie. Die aanbidding van jakkalse deur domore. -H.L. Mencken
demokrasie-die-aanbidding-van-jakkalse-deur-domore
Vriendskap Aanhalings: ...ons is geen volkmaar 'n mislukte spul opstandelinge! -D.J. Opperman
ons-is-geen-volkmaar-'n-mislukte-spul-opstandelinge
Vriendskap Aanhalings: Soos in seks, is daar nooit meer as twee mense betrokke by die leesdaad nie - die skrywer wat die bevrugter is, en die leser wat die ontvanger is. -E. B. White
soos-in-seks-is-daar-nooit-meer-as-twee-mense-betrokke-by-die-leesdaad-nie-die-skrywer-wat-die-bevrugter-is-die-leser-wat-die-ontvanger-is
Vriendskap Aanhalings: Die berou is 'n tweede onskuld. -L.G.A. de Bonald
Vriendskap Aanhalings: Omdat ek opgelet het dat papier meer kos voordat daarop geskryf is. -Socrates
omdat-ek-opgelet-het-dat-papier-meer-kos-voordat-daarop-geskryf-is
Vriendskap Aanhalings: Julle [mans] het die wêreld van die begin af bestuur. Kyk na die gemors wat julle gemaak het. -Desmond Tutu
julle-mans-het-die-wêreld-van-die-begin-af-bestuur-kyk-na-die-gemors-wat-julle-gemaak-het
Vriendskap Aanhalings: As 'n skrywer menslike belaglikhede kan uitwys sonder om iemand op die naam te noem, dan wonder ek of hy nie eerder besig is om te onderrig en die mensdom te waarsku as wat hy besig is om te beledig nie. -Desiderius Erasmus
Vriendskap Aanhalings: die digter sal onvolmaak bly skryftot daardie dag van die leeu en die lamdie kat en die duif -Daniel Hugo
die-digter-sal-onvolmaak-bly-skryftot-daardie-dag-van-die-leeu-die-lamdie-kat-die-duif
Vriendskap Aanhalings: Om van my hoogmoed ontslae te raak het ek nederigheid aangekweek, en daarop hoogmoedig geword. -C.J. Langenhoven
om-van-my-hoogmoed-ontslae-te-raak-het-ek-nederigheid-aangekweek-daarop-hoogmoedig-geword
Vriendskap Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Vriendskap Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Vriendskap Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Vriendskap Aanhalings: Ek bly by my eerste mening, want ek is nou maar eenmaal 'n filosoof. -Voltaire
ek-bly-by-my-eerste-mening-want-ek-is-nou-maar-eenmaal-'n-filosoof
Vriendskap Aanhalings: Die lewe agter die verhoog is dikwels dramatieser as die lewe daarop. -Fliegende Blätter
die-lewe-agter-die-verhoog-is-dikwels-dramatieser-as-die-lewe-daarop
Vriendskap Aanhalings: Kies jou vyande met groot oorleg. 'n Toegewyde vyand is 'n onuitputlike inspirasiebron. -Hennie Aucamp
kies-jou-vyande-met-groot-oorleg-'n-toegewyde-vyand-is-'n-onuitputlike-inspirasiebron
Vriendskap Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Vriendskap Aanhalings: O God, U gee ons alles as ons net 'n bietjie moeite doen. -Leonardo da Vinci
o-god-u-gee-ons-alles-as-ons-net-'n-bietjie-moeite-doen
Vriendskap Aanhalings: Dit sal 'n kliek wees - ons is te min. -Etienne Leroux
Vriendskap Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Vriendskap Aanhalings: As die mens van die produk van sy arbeid vervreemd raak, lei dit tot die vervreemding van sy medemens. -Karl Marx
as-die-mens-van-die-produk-van-sy-arbeid-vervreemd-raak-lei-dit-tot-die-vervreemding-van-sy-medemens