Lewens Aanhalings

Lewens Aanhalings: Mag die penne van diplomate nie weer bederf wat die volk met sulke groot inspanning bereik het nie. -Gebhard Leberecht von Blucher


mag-die-penne-van-diplomate-nie-weer-bederf-wat-die-volk-met-sulke-groot-inspanning-bereik-het-nie
Lewens Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning


geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Lewens Aanhalings: Hoe min mense sou te veel drink as die hoofpyn in die prop was in plaas van in die boom van die bottel. -C.J. Langenhoven


hoe-min-mense-sou-te-veel-drink-as-die-hoofpyn-in-die-prop-was-in-plaas-van-in-die-boom-van-die-bottel
Lewens Aanhalings: Werk verban daardie drie groot euwels: verveling, verdorwenheid en armoede. -Voltaire


werk-verban-daardie-drie-groot-euwels-verveling-verdorwenheid-armoede
Lewens Aanhalings: Armoede - 'n sonde wat die rykes nie kan vergewe nie. -Spreekwoorde


armoede-'n-sonde-wat-die-rykes-nie-kan-vergewe-nie
Lewens Aanhalings: Die mens is 'n slim dier wat soos 'n imbesiel optree. -Albert Schweitzer


die-mens-is-'n-slim-dier-wat-soos-'n-imbesiel-optree
Lewens Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw


Lewens Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink


ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Lewens Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz


Lewens Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven


Lewens Aanhalings: Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer. -Plato


die-mense-het-altyd-een-of-ander-kampvegter-wat-hulle-oor-hulself-stel-tot-grootheid-troeteldít-geen-ander-rede-is-die-wortel-waaruit-'n-tiran
Lewens Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw


Lewens Aanhalings: Afrikaans was nog altyd te veel van 'n witmanstaal. Ons het dit nog nooit gesien as 'n taal van Afrika nie. -Jan Rabie


afrikaans-was-nog-altyd-te-veel-van-'n-witmanstaal-ons-het-dit-nog-nooit-gesien-as-'n-taal-van-afrika-nie
Lewens Aanhalings: Ek is 'n dromer omdat ek 'n realis is. -Unknown


ek-is-'n-dromer-omdat-ek-'n-realis-is
Lewens Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton


Lewens Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill


christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Lewens Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther


christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Lewens Aanhalings: Amin? Hy is net 'n godsverdomde kannibaal. 'n Godsverdomde kannibaal moerskont. Hy sal sy eie ma eet. Jesus! Hy sal sy eie ouma opeet! -Richard M. Nixon


amin-hy-is-net-'n-godsverdomde-kannibaal-'n-godsverdomde-kannibaal-moerskont-hy-sal-sy-eie-eet-jesus-hy-sal-sy-eie-ouma-opeet