Inspirerende Aanhalings

Go to Gemtracks
Inspirerende Aanhalings: 'n Gotiese kerk is 'n versteende godsdiens. -Samuel Taylor Coleridge
Inspirerende Aanhalings: Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-gehoorsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Inspirerende Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Inspirerende Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Inspirerende Aanhalings: Die hele openbare inkomste, of byna die hele openbare inkomste, word in party lande gebruik om onproduktiewe monde te voed. -Adam Smith
die-hele-openbare-inkomste-of-byna-die-hele-openbare-inkomste-word-in-party-lande-gebruik-om-onproduktiewe-monde-te-voed
Inspirerende Aanhalings: Filosofeer is niks anders nie as:
filosofeer-is-niks-anders-nie-as-streng-omvattend-dink
Inspirerende Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Inspirerende Aanhalings: Borgskap is 'n kind van vriendskap, maar hy vermoor graag sy ouer. -C.J. Langenhoven
borgskap-is-'n-kind-van-vriendskap-maar-hy-vermoor-graag-sy-ouer
Inspirerende Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Inspirerende Aanhalings: Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Inspirerende Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
Inspirerende Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Inspirerende Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Inspirerende Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Inspirerende Aanhalings: Amerikaanse diplomasie is maklik op die brein, maar swaar op die voete. -Charles G. Dawes
amerikaanse-diplomasie-is-maklik-op-die-brein-maar-swaar-op-die-voete
Inspirerende Aanhalings: God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom. -Plato
god-skenk-vir-ons-die-goeie-al-bid-ons-nie-daarom-nie-maar-hou-die-kwaad-van-ons-weg-selfs-al-bid-ons-daarom
Inspirerende Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Inspirerende Aanhalings: Niks blydoos dit is nie. Soos snoeiis ook aanplant sny,en uitroei.Alle snye groei. -T.T. Cloete
niks-blydoos-dit-is-nie-soos-snoeiis-ook-aanplant-sny-uitroeialle-snye-groei
Inspirerende Aanhalings: Wat is ons aanvanklik? Eers diere; en danIntelligensies op loop; op wieBleek gim die veraf skadu van die tombe. -George Meredith
wat-is-ons-aanvanklik-eers-diere-danintelligensies-op-loop-op-wiebleek-gim-die-veraf-skadu-van-die-tombe
Inspirerende Aanhalings: Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan 'n wêreldburger of 'n kommunis of 'n sosialis of 'n Katoliek of 'n Hare Krishna wees - jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis 'n demokraat en Afrikaans wees. -Max du Preez
Inspirerende Aanhalings: Die misbruik van grootheid is wanner dit berou afskei van mag. -William Shakespeare
die-misbruik-van-grootheid-is-wanner-dit-berou-afskei-van-mag
Inspirerende Aanhalings: Hoe hoog men drave in stijl en toon,De treurspek spant alleen de kroon. -Joost van den Vondel
hoe-hoog-men-drave-in-stijl-toonde-treurspek-spant-alleen-de-kroon
Inspirerende Aanhalings: Daar is net een ding erger as om van gepraat te word - en dit is om nie van gepraat te word nie. -Oscar Wilde
daar-is-net-een-ding-erger-as-om-van-gepraat-te-word-dit-is-om-nie-van-gepraat-te-word-nie
Inspirerende Aanhalings: innie biduur het hy opgestaanen mooi gebiddat later kon gesê wordhy't mooi gebid. -Jan Spies
innie-biduur-het-hy-opgestaanen-mooi-gebiddat-later-kon-gesê-wordhy't-mooi-gebid
Inspirerende Aanhalings: Die demokrasie ontwikkel in 'n regering van bullebakke getemper deur koerantredakteurs. -Ralph Waldo Emerson
die-demokrasie-ontwikkel-in-'n-regering-van-bullebakke-getemper-deur-koerantredakteurs
Inspirerende Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Inspirerende Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Inspirerende Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Inspirerende Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Inspirerende Aanhalings: Doen wat reg is en jy sal baie stampe kry, maar nie in jou gesig nie. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-jy-sal-baie-stampe-kry-maar-nie-in-jou-gesig-nie
Inspirerende Aanhalings: Daar mag halwe eiers wees wat beter is as leë doppe: maar die halwe eiers wat na my koers toe gekom het, was nog altyd vrot. -C.J. Langenhoven
daar-mag-halwe-eiers-wees-wat-beter-is-as-ë-doppe-maar-die-halwe-eiers-wat-na-my-koers-toe-gekom-het-was-nog-altyd-vrot
Inspirerende Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Inspirerende Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Inspirerende Aanhalings: Die plek is geruïneer. Ek het vandag gehoor dat Afrikaans in die hoofstraat gepraat word...in die openbaar! -F. Horace Rose
die-plek-is-geruïneer-ek-het-vandag-gehoor-dat-afrikaans-in-die-hoofstraat-gepraat-wordin-die-openbaar
Inspirerende Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Inspirerende Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie
Inspirerende Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Inspirerende Aanhalings: Bid gedurig. -Die Bybel
Inspirerende Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Inspirerende Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Inspirerende Aanhalings: Daar is één opsig waarin ek my dierbaarste vriend net so behandel soos my bitterste vyand. Ek steek my skande vir albe ewe sorgvuldig weg. -C.J. Langenhoven
daar-is-één-opsig-waarin-ek-my-dierbaarste-vriend-net-so-behandel-soos-my-bitterste-vyand-ek-steek-my-skande-vir-albe-ewe-sorgvuldig-weg
Inspirerende Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Inspirerende Aanhalings: 'n Boek is 'n spieël waarin jy kyk. As 'n aap daarin kyk, kan jy nie verwag 'n engel moet terugkyk nie. -Blaise Pascal
'n-boek-is-'n-spieël-waarin-jy-kyk-as-'n-aap-daarin-kyk-kan-jy-nie-verwag-'n-engel-moet-terugkyk-nie
Inspirerende Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Inspirerende Aanhalings: klein verlede, verwaai en verspot, vergete en toetentalbeteuterd in die gang van 'n vasteland wat geduldigsy grondwater aanvul met bloed en met bloed bemes... -Wilma Stockenstrom
klein-verlede-verwaai-verspot-vergete-toetentalbeteuterd-in-die-gang-van-'n-vasteland-wat-geduldigsy-grondwater-aanvul-met-bloed-met-bloed-bemes
Inspirerende Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk
Inspirerende Aanhalings: Om te luister na 'n gesprek wat vol vloekwoorde is, is net soos om te kou aan 'n mondvol koring wat vol klippe is. -C.J. Langenhoven
om-te-luister-na-'n-gesprek-wat-vol-vloekwoorde-is-is-net-soos-om-te-kou-aan-'n-mondvol-koring-wat-vol-klippe-is
Inspirerende Aanhalings: Ons bring vir julle die grammatika van gewelden die sinsbou van verwoesting -uit die tradisie van ons vuurwapenssal julle die werkwoorde van vergelding hoorstotter. -Breyten Breytenbach
ons-bring-vir-julle-die-grammatika-van-gewelden-die-sinsbou-van-verwoesting-uit-die-tradisie-van-ons-vuurwapenssal-julle-die-werkwoorde-van
Inspirerende Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Inspirerende Aanhalings: My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat. -C.J. Langenhoven
my-swaarste-pad-trap-ek-self-vir-my-plat-swaarste-is-die-wat-my-voete-nooit-vat
Inspirerende Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Inspirerende Aanhalings: Daarom het Adam en Eva die Paradys nie gewaardeer nie omdat hy hulle niks gekos het nie. -C.J. Langenhoven
daarom-het-adam-eva-die-paradys-nie-gewaardeer-nie-omdat-hy-hulle-niks-gekos-het-nie
Inspirerende Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Inspirerende Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Inspirerende Aanhalings: De doot die spaert nog zoete jeugt,Noch gewelijcken ouderdom,Zij maecht den mond des reedners stomEn ziet geleertheid aen nog deugt. -Joost van den Vondel
de-doot-die-spaert-nog-zoete-jeugtnoch-gewelijcken-ouderdomzij-maecht-den-mond-reedners-stomen-ziet-geleertheid-aen-nog-deugt
Inspirerende Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Inspirerende Aanhalings: Net die regverdige mens geniet gemoedsrus. -Epicurus
net-die-regverdige-mens-geniet-gemoedsrus
Inspirerende Aanhalings: Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. -C.J. Langenhoven
aan-'n-nuwe-wa-kan-jy-of-dit-'n-goeie-skilder-was-aan-'n-oue-of-dit-'n-goeie-wamaker-was
Inspirerende Aanhalings: Waardeer die werk van jou vrou. Jy kan nie op die aarde 'n ander kneg kry vir dieselfde diens en dieselfde prys nie. -C.J. Langenhoven
waardeer-die-werk-van-jou-vrou-jy-kan-nie-op-die-aarde-'n-ander-kneg-kry-vir-dieselfde-diens-dieselfde-prys-nie
Inspirerende Aanhalings: Die dood is die kwitansie vir alle kwaad. -Michel de Montaigne
Inspirerende Aanhalings: Die Walliesers en die Afrikaners het baie gemeen - albei leef te na aan die Engelse en te ver van God. -Paul Moorcraft
die-walliesers-die-afrikaners-het-baie-gemeen-albei-leef-te-na-aan-die-engelse-te-ver-van-god
Inspirerende Aanhalings: Die arm man is nie baas van homself nie. -Plato
die-arm-man-is-nie-baas-van-homself-nie
Inspirerende Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Inspirerende Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Inspirerende Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Inspirerende Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Inspirerende Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Inspirerende Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Inspirerende Aanhalings: Elke digeris óf id óf ego:sibille of vakman:die een se dinkwerkis beprek,die ander s'nontspring legio. -Johann de Lange
elke-digeris-óf-id-óf-egosibille-of-vakmandie-een-se-dinkwerkis-beprekdie-ander-s'nontspring-legio
Inspirerende Aanhalings: Ons verdediging lê nie in wapenarsenale nie, nog in die wetenskop, nog daarin om ondergronds te gaan. Ons verdediging is in wet en orde. -Albert Einstein
ons-verdediging-lê-nie-in-wapenarsenale-nie-nog-in-die-wetenskop-nog-daarin-om-ondergronds-te-gaan-ons-verdediging-is-in-wet-orde
Inspirerende Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Inspirerende Aanhalings: Ons wêred is ryk en wonderlik, en daar is oral stories. Niemand moet ooit probeer om die geskiedenis te oortref nie; die feite is fantasties genoeg. -Louis L'Amour
ons-wêred-is-ryk-wonderlik-daar-is-oral-stories-niemand-moet-ooit-probeer-om-die-geskiedenis-te-oortref-nie-die-feite-is-fantasties-genoeg
Inspirerende Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Inspirerende Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Inspirerende Aanhalings: Soos oorlog te belangrik is om aan generaals oorgelaat te word, net so is die ekonomie te belangrik om aan ekonome oorgelaat te word. -John Kenneth Galbraith
soos-oorlog-te-belangrik-is-om-aan-generaals-oorgelaat-te-word-net-so-is-die-ekonomie-te-belangrik-om-aan-ekonome-oorgelaat-te-word
Inspirerende Aanhalings: Wanneer ek mense hoor praat oor kultuur, gryp ek na my rewolwer. -Hermann Goering
wanneer-ek-mense-hoor-praat-oor-kultuur-gryp-ek-na-my-rewolwer
Inspirerende Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Inspirerende Aanhalings: Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid. -Plato
rykdom-is-die-ouer-van-luuksheid-traagheid-armoede-van-gemeenheid-venynigheid-albei-van-ontevredenheid
Inspirerende Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Inspirerende Aanhalings: Die kritikus se simbool behoort die miskruier te wees: sy lê eiers in iemand anders se mis, ander kan dit nie uitbroei nie. -Mark Twain
die-kritikus-se-simbool-behoort-die-miskruier-te-wees-sy-lê-eiers-in-iemand-anders-se-mis-ander-kan-dit-nie-uitbroei-nie
Inspirerende Aanhalings: Als Afrikaanders moeten we in de eerste plaats door Afrikaanders geregeerd worden, en als dit rassenhaat is, ben ik bereid om naar enig gedeelte van Zuid-Afrika te gaan teneinde die leer te verkondig. -J.B.M. Hertzog
Inspirerende Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Inspirerende Aanhalings: Raad wat nie verander kan word nie, is slegte raad. -Publilius Syrus
raad-wat-nie-verander-kan-word-nie-is-slegte-raad
Inspirerende Aanhalings: Die eerste plig van 'n onbekende skrywer is om interessant te wees. Om vervelig te wees, is die voorreg van reeds beroemde skrywers. -Emile Berr
die-eerste-plig-van-'n-onbekende-skrywer-is-om-interessant-te-wees-om-vervelig-te-wees-is-die-voorreg-van-reeds-beroemde-skrywers
Inspirerende Aanhalings: Gebed is om te vra dat die wette van die heelal omvergewerp word in belang van 'n enkele, belydend-onwaardige petisionaris. -Ambrose Bierce
gebed-is-om-te-vra-dat-die-wette-van-die-heelal-omvergewerp-word-in-belang-van-'n-enkele-belydend-onwaardige-petisionaris
Inspirerende Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Inspirerende Aanhalings: Ek sal in die laaste loopgraaf sterf. -Willem van Oranje
Inspirerende Aanhalings: Om nie na die teater te gaan nie, is soos om 'n toilet te bou sonder 'n spieël. -Arthur Schopenhauer
om-nie-na-die-teater-te-gaan-nie-is-soos-om-'n-toilet-te-bou-sonder-'n-spieël
Inspirerende Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Inspirerende Aanhalings: Dis makliker om die gemeente lief te hê as jou buurman, en die hele menslike geslag as jou vrou se familie. -C.J. Langenhoven
dis-makliker-om-die-gemeente-lief-te-hê-as-jou-buurman-die-hele-menslike-geslag-as-jou-vrou-se-familie
Inspirerende Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Inspirerende Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Inspirerende Aanhalings: Niks onwysgeriger as die sogenaamde wysgere. -Athenaeus
niks-onwysgeriger-as-die-sogenaamde-wysgere
Inspirerende Aanhalings: Die skrywer is homo ludens - 'n spelende mens. -Abraham de Vries
die-skrywer-is-homo-ludens-'n-spelende-mens
Inspirerende Aanhalings: Die wroeging is die fout wat straf. -Rene Sully-Prudhomme
Inspirerende Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Inspirerende Aanhalings: Liefde is nie kunsmatig nie. -C.J. Langenhoven
Inspirerende Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé