Gewyse Aanhalings

Gewyse Aanhalings: ...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef? -Jakes Gerwel


in-hierdie-afrekening-van-afrika-afrikaner-met-mekaar-wat-gaan-van-afrikaans-word-sal-afrikaans-die-afrikanerryk-oorleef
Gewyse Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse


die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Gewyse Aanhalings: die dood is niksis slegs 'n oorgang van asem na ontasem -Breyten Breytenbach


die-dood-is-niksis-slegs-'n-oorgang-van-asem-na-ontasem
Gewyse Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers


daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Gewyse Aanhalings: U spreek van geloof - wat is geloof? Here, U wil, nie my wil, geskiede! Ek vernietig my onder Gods wil! -J.H. de la Rey


u-spreek-van-geloof-wat-is-geloof-here-u-wil-nie-my-wil-geskiede-ek-vernietig-my-onder-gods-wil
Gewyse Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli


geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Gewyse Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven


meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Gewyse Aanhalings: Frisgewaag is half gewonne: maar dis maar die eerste helfte. -C.J. Langenhoven


frisgewaag-is-half-gewonne-maar-dis-maar-die-eerste-helfte
Gewyse Aanhalings: Broers, ons het almal sonder God gedroom. -D.J. Opperman


broers-ons-het-almal-sonder-god-gedroom
Gewyse Aanhalings: Hulle wat nie die verlede kan onthou nie, is gedoem om dit te herhaal. -George Santayana


hulle-wat-nie-die-verlede-kan-onthou-nie-is-gedoem-om-dit-te-herhaal
Gewyse Aanhalings: Mense wat in die lewe vooruitgaan, is mense wat uitgaan om na geleenthede te gaan soek. En as hulle dit nie kry nie, maak hulle dit. -George Bernard Shaw


mense-wat-in-die-lewe-vooruitgaan-is-mense-wat-uitgaan-om-na-geleenthede-te-gaan-soek-en-as-hulle-dit-nie-kry-nie-maak-hulle-dit
Gewyse Aanhalings: Daar is mense wat kan doen wat hulle wil, maar dit is die wat wil doen wat hulle kan. -C.J. Langenhoven


daar-is-mense-wat-kan-doen-wat-hulle-wil-maar-dit-is-die-wat-wil-doen-wat-hulle-kan
Gewyse Aanhalings: Dit beteken nie altyd veel om 'n man van belang te wees nie. Die belangrikste persoon op 'n begrafnis is die dooi man. -C.J. Langenhoven


dit-beteken-nie-altyd-veel-om-'n-man-van-belang-te-wees-nie-die-belangrikste-persoon-op-'n-begrafnis-is-die-dooi-man
Gewyse Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven


moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Gewyse Aanhalings: Ons sal alleen sterf. -Blaise Pascal


Gewyse Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus


Gewyse Aanhalings: Poësie is net so 'n eksakte wetenskap as die meetkunde. -Gustave Flaubert


poësie-is-net-so-'n-eksakte-wetenskap-as-die-meetkunde
Gewyse Aanhalings: Berou is die onskuld van die gevallenes. -Heinrich von Kleist