U spreek van geloof - wat is geloof? Here, U wil, nie my wil, geskiede! Ek vernietig my onder Gods wil!


u-spreek-van-geloof-wat-is-geloof-here-u-wil-nie-my-wil-geskiede-ek-vernietig-my-onder-gods-wil
j.h. de la reyspreekvangeloofwatisgeloofherewilniemygeskiedeekvernietigondergodswilu spreekspreek vanvan geloofgeloofwatwat isis geloofu wilnie mymy wilek vernietigvernietig mymy onderonder godsgods wilu spreek vanspreek van geloofvan geloofwat iswat is geloofnie my wilek vernietig myvernietig my ondermy onder godsonder gods wilu spreek van geloofspreek van geloofwat is geloofek vernietig my ondervernietig my onder godsmy onder gods wilu spreek van geloofek vernietig my onder godsvernietig my onder gods wil

Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Daar is mense wat kan doen wat hulle wil, maar dit is die wat wil doen wat hulle kan. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-kan-doen-wat-hulle-wil-maar-dit-is-die-wat-wil-doen-wat-hulle-kan
'n Mens bie in die begin omdat jy die artikel wil hê. Naderhand bie jy omdat die ander hom wil hê. -C.J. Langenhoven
'n-mens-bie-in-die-begin-omdat-jy-die-artikel-wil-hê-naderhand-bie-jy-omdat-die-ander-hom-wil-hê