Hy drup hervormings uit soos water wat uit 'n spons gepers word.


hy-drup-hervormings-uit-soos-water-wat-uit-'n-spons-gepers-word
joseph chamberlainhydruphervormingsuitsooswaterwat'nsponsgeperswordhy drupdrup hervormingshervormings uituit soossoos waterwater watwat uituit 'nn sponsspons gepersgepers wordhy drup hervormingsdrup hervormings uithervormings uit soosuit soos watersoos water watwater wat uitwat uit 'nuit 'n sponsn spons gepersspons gepers wordhy drup hervormings uitdrup hervormings uit sooshervormings uit soos wateruit soos water watsoos water wat uitwater wat uit 'nwat uit 'n sponsuit 'n spons gepersn spons gepers wordhy drup hervormings uit soosdrup hervormings uit soos waterhervormings uit soos water watuit soos water wat uitsoos water wat uit 'nwater wat uit 'n sponswat uit 'n spons gepersuit 'n spons gepers word

Aanneemlikheid en waarskynlikheid is die lewensbloed van 'n leuen. 'n Leuen wat uit die staanspoor uit nie geglo word nie is 'n doodgebore duiweltjie. -C.J. Langenhoven
aanneemlikheid-waarskynlikheid-is-die-lewensbloed-van-'n-leuen-'n-leuen-wat-uit-die-staanspoor-uit-nie-geglo-word-nie-is-'n-doodgebore-duiweltjie
Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. -Aristotle
bose-mense-gehoorsaam-uit-vrees-goeies-uit-liefde
Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter
uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee