Geld stink nie.


geld-stink-nie
titus favius vespasianusgeldstinkniegeld stinkstink niegeld stink nie

Geld is soos 'n sesde sintuig waarsonder jy nie volledig van die ander vyf kan gebruik maak nie. -W. Somerset Maugham
geld-is-soos-'n-sesde-sintuig-waarsonder-jy-nie-volledig-van-die-ander-vyf-kan-gebruik-maak-nie
Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie