Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee.


die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
c.j. langenhovendiewarevriendskapnouisnietekoopniewantvriendskapvindsylusinneemniemaargeedie wareware vriendskapis nienie tete koopkoop niewant vriendskapvriendskap vindvind nienie sysy luslus inin neemneem niemaar inin geedie ware vriendskapis nie tenie te koopte koop niewant vriendskap vindvriendskap vind nievind nie synie sy lussy lus inlus in neemin neem niemaar in geeis nie te koopnie te koop niewant vriendskap vind nievriendskap vind nie syvind nie sy lusnie sy lus insy lus in neemlus in neem nieis nie te koop niewant vriendskap vind nie syvriendskap vind nie sy lusvind nie sy lus innie sy lus in neemsy lus in neem nie

Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. -C.J. Langenhoven
die-vriendskap-wat-jy-moet-koop-is-'n-duur-artikel-jy-sal-nie-weer-jou-prys-kry-as-jy-dit-van-die-hand-wil-sit-nie
Moenie vriendskap en besigheid meng nie- jy bederf albei. -C.J. Langenhoven
moenie-vriendskap-besigheid-meng-nie-jy-bederf-albei
As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Borgskap is 'n kind van vriendskap, maar hy vermoor graag sy ouer. -C.J. Langenhoven
borgskap-is-'n-kind-van-vriendskap-maar-hy-vermoor-graag-sy-ouer
Die man wat die kosbaarste ware het, loop die minste daarmee te koop. Op hierdie reël is die tong geen uitsondering nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-die-kosbaarste-ware-het-loop-die-minste-daarmee-te-koop-op-hierdie-reël-is-die-tong-geen-uitsondering-nie