Die wêreld die draai:Vir die swaar wintertyd om ons lande te saai - Of om luilekkerlewend die ploeg te laat roes, En daarna ons vrugte of onkruid te oes.


die-wêreld-die-draaivir-die-swaar-wintertyd-om-ons-lande-te-saai-of-om-luilekkerlewend-die-ploeg-te-laat-roes-en-daarna-ons-vrugte-of-onkruid-te
c.j. langenhovendiewêrelddiedraaivirswaarwintertydomonslandetesaaiofluilekkerlewendploeglaatroesdaarnavrugteofonkruidoesdie wêreldwêreld diedie swaarswaar wintertydwintertyd omom onsons landelande tete saaisaaiom luilekkerlewendluilekkerlewend diedie ploegploeg tete laatlaat roesen daarnadaarna onsons vrugteonkruid tete oesdie wêreld diedie swaar wintertydswaar wintertyd omwintertyd om onsom ons landeons lande telande te saaite saaiom luilekkerlewend dieluilekkerlewend die ploegdie ploeg teploeg te laatte laat roesen daarna onsdaarna ons vrugtevrugte of onkruidonkruid te oes

Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Wanneer ons bou, laat ons glo ons bou vir altyd. -John Ruskin
wanneer-ons-bou-laat-ons-glo-ons-bou-vir-altyd
Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk
...ons het 'n meer skeppende taak as ons teoloë of politici, om heelheid se droomsap te laat stroom tussen ons aarde en al ons naastes wat dit bewoon. Meer Afrika, minder Europa. -Jan Rabie
ons-het-'n-meer-skeppende-taak-as-ons-teoloë-of-politici-om-heelheid-se-droomsap-te-laat-stroom-tussen-ons-aarde-al-ons-naastes-wat-dit-bewoon