'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel.


'n-mens-moet-geskrifte-na-hul-tyd-beoordeel
anne louise germaine de staël'nmensmoetgeskriftenahultydbeoordeeln mensmens moetmoet geskriftegeskrifte nana hulhul tydtyd beoordeeln mens moetmens moet geskriftemoet geskrifte nageskrifte na hulna hul tydhul tyd beoordeeln mens moet geskriftemens moet geskrifte namoet geskrifte na hulgeskrifte na hul tydna hul tyd beoordeeln mens moet geskrifte namens moet geskrifte na hulmoet geskrifte na hul tydgeskrifte na hul tyd beoordeel

Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie.Skrywers moet uit die aard van hul beroep op eie voete staan. Sodra skrywers skrums vorm, kom hul inherente skeppingsvermoë in die gedrang.Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie.Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval.Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens.Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef.