William Shakespeare Aanhalings

Go to Gemtracks
William Shakespeare Aanhalings: Die misbruik van grootheid is wanner dit berou afskei van mag. -William Shakespeare
die-misbruik-van-grootheid-is-wanner-dit-berou-afskei-van-mag
William Shakespeare Aanhalings: Arm en tevrede is ryk, en ryk genoeg. -William Shakespeare
William Shakespeare Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
William Shakespeare Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
William Shakespeare Aanhalings: Wie sterf, betaal alle skuld. -William Shakespeare
William Shakespeare Aanhalings: Die spel is nou die dingWaarmee 'k die koning se gewete dwing. -William Shakespeare
die-spel-is-nou-die-dingwaarmee-'k-die-koning-se-gewete-dwing
William Shakespeare Aanhalings: Ek praat vanDrome, kinders van 'n spelende brein,Verwek deur niks anders as yle fantasie,So dun in wese soos die lug,En wisselvalliger as die wind. -William Shakespeare
ek-praat-vandrome-kinders-van-'n-spelende-breinverwek-deur-niks-anders-as-yle-fantasieso-dun-in-wese-soos-die-lugen-wisselvalliger-as-die-wind
William Shakespeare Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
William Shakespeare Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
William Shakespeare Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
William Shakespeare Aanhalings: Die poging, méér as die daad, kan onsVerdoem. -William Shakespeare
William Shakespeare Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
William Shakespeare Aanhalings: Geen voël sweef te hoog as hy sweef met sy eie vlerke. -William Blake
geen-voël-sweef-te-hoog-as-hy-sweef-met-sy-eie-vlerke
William Shakespeare Aanhalings: Die trots van die pou is die glorie van GodDie wellus van die bok is die gawe van GodDie gramskap van die leeu is die wysheid van GodDie naaktheid van die vrou is die werk van God -William Blake
die-trots-van-die-pou-is-die-glorie-van-goddie-wellus-van-die-bok-is-die-gawe-van-goddie-gramskap-van-die-leeu-is-die-wysheid-van-goddie-naaktheid-van
William Shakespeare Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
William Shakespeare Aanhalings: Sy slegste is beter as iemand anders se beste. -William Hazlitt
sy-slegste-is-beter-as-iemand-anders-se-beste
William Shakespeare Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
William Shakespeare Aanhalings: So dood soos 'n mossie. -William Langland
William Shakespeare Aanhalings: Die demokrasie is maklik vatbaar vir oorlog en oorlog vernietig die demokrasie. -William H. Seward
die-demokrasie-is-maklik-vatbaar-vir-oorlog-oorlog-vernietig-die-demokrasie
William Shakespeare Aanhalings: Kom ons wees eerlik, om te skryf is hel. -William Styron
kom-ons-wees-eerlik-om-te-skryf-is-hel
William Shakespeare Aanhalings: Om 'n populêre godsdiens te word, is dit net nodig vir 'n bygeloof om 'n filosofie in kettings van slawerny te slaan. -William Ralph Inge
om-'n-populêre-godsdiens-te-word-is-dit-net-nodig-vir-'n-bygeloof-om-'n-filosofie-in-kettings-van-slawerny-te-slaan
William Shakespeare Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee