Willem Van Oranje Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Willem Van Oranje Aanhalings: Ek sal in die laaste loopgraaf sterf. -Willem van Oranje
Willem Van Oranje Aanhalings: Gy die de waarheid zaagt, ô Wijsgeer, waard die naam, van Wijsgeers hoogmoed vrij en Wijsgeers beuzelkraam! -Willem Bilderdijk
gy-die-de-waarheid-zaagt-ô-wijsgeer-waard-die-naam-van-wijsgeers-hoogmoed-vrij-wijsgeers-beuzelkraam
Willem Van Oranje Aanhalings: Die Afrikaner het 'n neiging om simboolblind te wees. En 'n voorliefde om die verlede voort te sit. -Willem de Klerk
die-afrikaner-het-'n-neiging-om-simboolblind-te-wees-en-'n-voorliefde-om-die-verlede-voort-te-sit
Willem Van Oranje Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Willem Van Oranje Aanhalings: Die formule vir die Afrikaanse gemeenskap is saam te vat in drie begrippe: eiebestaan, naasbestaan en saambestaan. -Willem de Klerk
die-formule-vir-die-afrikaanse-gemeenskap-is-saam-te-vat-in-drie-begrippe-eiebestaan-naasbestaan-saambestaan
Willem Van Oranje Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Willem Van Oranje Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Willem Van Oranje Aanhalings: Die demokrasie is redeliker en mensliker. Hy aanvaar die domheid as een van ons grondtrekke, en hy het sy swaar soort geduld daarmee. Hy beweeg dus traer, maar met 'n minimum aan geweld; en hy kan dit bekostig om oor die traes te glimlag. -N.P. van Wyk Louw
Willem Van Oranje Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Willem Van Oranje Aanhalings: Die vrye meningswisseling is die lug waarsonder ons nie kan lewe nie... -N.P. van Wyk Louw
die-vrye-meningswisseling-is-die-lug-waarsonder-ons-nie-kan-lewe-nie
Willem Van Oranje Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Willem Van Oranje Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Willem Van Oranje Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Willem Van Oranje Aanhalings: want alles was deurweek van sterflikheid. -N.P. van Wyk Louw
want-alles-was-deurweek-van-sterflikheid
Willem Van Oranje Aanhalings: Filosofeer is niks anders nie as:
filosofeer-is-niks-anders-nie-as-streng-omvattend-dink
Willem Van Oranje Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Willem Van Oranje Aanhalings: Bid is 'n daad. -N.P. van Wyk Louw
Willem Van Oranje Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Willem Van Oranje Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Willem Van Oranje Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Willem Van Oranje Aanhalings: Die suiwer demokrasie is regering deur oorreding. -N.P. van Wyk Louw
die-suiwer-demokrasie-is-regering-deur-oorreding
Willem Van Oranje Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Willem Van Oranje Aanhalings: Die poësie is 'n knooppunt van vele kragte, die roerlose punt tussen vele spannings: van tydsgebeure en tydeloosheid, van intellek en drif, van eensaamheid en werking na buite, van 'n absolute skoonheid en die stof van die daaglikse taal; so dan ook is dit die knooppunt van 'n eie persoonlikheid se strewe en 'n volk se bestaan. -N.P. van Wyk Louw
Willem Van Oranje Aanhalings: Die grassaad sal nog buig,die beeste bulk, die lewe roep,maar jy?Hier waar jy was, sal skape wei. -C.M. van den Heever
die-grassaad-sal-nog-buigdie-beeste-bulk-die-lewe-roepmaar-jyhier-waar-jy-was-sal-skape-wei
Willem Van Oranje Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Willem Van Oranje Aanhalings: Waarom moet de chimpanzee niet mee?De chimpanzee is ziek van zee. -Paul van Ostaijen
waarom-moet-de-chimpanzee-niet-meede-chimpanzee-is-ziek-van-zee
Willem Van Oranje Aanhalings: Al wat ek eendag saam met my kan vat, is dit wat ek hier op aarde weggegee het. -Morkel van Tonder
al-wat-ek-eendag-saam-met-my-kan-vat-is-dit-wat-ek-hier-op-aarde-weggegee-het
Willem Van Oranje Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Willem Van Oranje Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Willem Van Oranje Aanhalings: Teelbere en -soê (gedek en ongedek)het elkeen ook 'n taak - nes Afrikaners. -N.P. van Wyk Louw
teelbere-soê-gedek-ongedekhet-elkeen-ook-'n-taak-nes-afrikaners
Willem Van Oranje Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Willem Van Oranje Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Willem Van Oranje Aanhalings: Die literatuur is sentraal in elke kultuur. -N.P. van Wyk Louw
die-literatuur-is-sentraal-in-elke-kultuur
Willem Van Oranje Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Willem Van Oranje Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw