Willem De Klerk Aanhalings

Go to Gemtracks
Willem De Klerk Aanhalings: Die Afrikaner het 'n neiging om simboolblind te wees. En 'n voorliefde om die verlede voort te sit. -Willem de Klerk
die-afrikaner-het-'n-neiging-om-simboolblind-te-wees-en-'n-voorliefde-om-die-verlede-voort-te-sit
Willem De Klerk Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Willem De Klerk Aanhalings: Die formule vir die Afrikaanse gemeenskap is saam te vat in drie begrippe: eiebestaan, naasbestaan en saambestaan. -Willem de Klerk
die-formule-vir-die-afrikaanse-gemeenskap-is-saam-te-vat-in-drie-begrippe-eiebestaan-naasbestaan-saambestaan
Willem De Klerk Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Willem De Klerk Aanhalings: Skrywers moet uit die aard van hul beroep op eie voete staan. Sodra skrywers skrums vorm, kom hul inherente skeppingsvermoë in die gedrang. -W.A. de Klerk
skrywers-moet-uit-die-aard-van-hul-beroep-op-eie-voete-staan-sodra-skrywers-skrums-vorm-kom-hul-inherente-skeppingsvermoë-in-die-gedrang
Willem De Klerk Aanhalings: Gy die de waarheid zaagt, ô Wijsgeer, waard die naam, van Wijsgeers hoogmoed vrij en Wijsgeers beuzelkraam! -Willem Bilderdijk
gy-die-de-waarheid-zaagt-ô-wijsgeer-waard-die-naam-van-wijsgeers-hoogmoed-vrij-wijsgeers-beuzelkraam
Willem De Klerk Aanhalings: Ek sal in die laaste loopgraaf sterf. -Willem van Oranje