Heinrich Von Kleist Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Berou is die onskuld van die gevallenes. -Heinrich von Kleist
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Die Romeine sou nooit die tyd gehad het om die wêreld te verower as hulle verplig was om eers Latyn te leer nie. -Heinrich Heine
die-romeine-sou-nooit-die-tyd-gehad-het-om-die-wêreld-te-verower-as-hulle-verplig-was-om-eers-latyn-te-leer-nie
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Die geskiedenis is die wêreld se regbank. -Friedrich von Schiller
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Vrome boetedoening koop die toorn van die hemel af. -Friedrich von Schiller
vrome-boetedoening-koop-die-toorn-van-die-hemel-af
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Skaf jy die luukse af, ontneem jy talle hul broodwinning. -Otto von Bismarck
skaf-jy-die-luukse-af-ontneem-jy-talle-hul-broodwinning
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Die einde van die toorn is die begin van die berou. -Friedrich von Bodenstedt
Heinrich Von Kleist Aanhalings: 'n Historikus is 'n profeet wat agtertoe kyk. -Friedrich von Schlegel
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Binne die beperkinge bewys die meester homself. -Johann Wolfgang von Goethe
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Boukuns is gestolde musiek. -Johann Wolfgang von Goethe
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Wat is berou? 'n Groot droefheid omdat ons is wat ons is. -Marie von Ebner-Eschenbach
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Berou dryf swakkes tot wanhoop en maak heiliges van die sterkes. -Marie von Ebner-Eschenbach
Heinrich Von Kleist Aanhalings: Mag die penne van diplomate nie weer bederf wat die volk met sulke groot inspanning bereik het nie. -Gebhard Leberecht von Blucher
mag-die-penne-van-diplomate-nie-weer-bederf-wat-die-volk-met-sulke-groot-inspanning-bereik-het-nie