Frederik Die Grote Aanhalings

Go to Gemtracks
Frederik Die Grote Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Frederik Die Grote Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: Bid gedurig. -Die Bybel
Frederik Die Grote Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Frederik Die Grote Aanhalings: Geldgierigheid is 'n wortel van allerlei kwaad. -Die Bybel
geldgierigheid-is-'n-wortel-van-allerlei-kwaad
Frederik Die Grote Aanhalings:
die-dood-is-vernietigdie-oorwinning-is-behaaldood-waar-is-jou-oorwinningdood-waar-is-jou-angel
Frederik Die Grote Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Frederik Die Grote Aanhalings: ...want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie. -Die Bybel
want-in-die-doderyk-waarheen-jy-op-pad-is-is-daar-nie-werk-of-insig-of-kennis-of-wysheid-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. -Die Bybel
as-'n-koringkorrel-nie-in-die-grond-val-sterwe-nie-bly-hy-net-een-maar-as-hy-sterwe-bring-hy-'n-groot-oes-in
Frederik Die Grote Aanhalings: Die bloedsuier het twee dogters, hulle is
die-bloedsuier-het-twee-dogters-hulle-is-gee-gee
Frederik Die Grote Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Frederik Die Grote Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Frederik Die Grote Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Frederik Die Grote Aanhalings: Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. -Die Bybel
dat-ek-nie-wil-doen-wat-ek-doen-nie-beteken-dat-ek-toegee-dat-die-wet-goed-is
Frederik Die Grote Aanhalings: Tog is dit makliker vir die hemel en die aarde om te vergaan as dat een lettertjie van die wet verval. -Die Bybel
tog-is-dit-makliker-vir-die-hemel-die-aarde-om-te-vergaan-as-dat-een-lettertjie-van-die-wet-verval
Frederik Die Grote Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Frederik Die Grote Aanhalings: Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, wnat aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. -Die Bybel
geseënd-is-dié-wat-vervolg-word-omdat-hulle-doen-wat-reg-is-wnat-aan-hulle-behoort-die-koninkryk-van-die-hemel
Frederik Die Grote Aanhalings: O Alla, ons vra van U die goeie van hierdie stad en die goeie van sy inwoners en vra u beskerming teen sy kwaad en die boosheid van sy inwoners en die boosheid in die stad. -Die Bybel
o-alla-ons-vra-van-u-die-goeie-van-hierdie-stad-die-goeie-van-sy-inwoners-vra-u-beskerming-teen-sy-kwaad-die-boosheid-van-sy-inwoners-die-boosheid
Frederik Die Grote Aanhalings: O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Frederik Die Grote Aanhalings: ...hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. -Die Bybel
hou-die-werk-van-ons-hande-in-stand-ja-die-werk-van-ons-hande-hou-dit-in-stand
Frederik Die Grote Aanhalings: Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. -Die Bybel
leer-ons-ons-dae-so-gebruik-dat-ons-wysheid-bekom
Frederik Die Grote Aanhalings: My God, my God, waarom het U my verlaat? -Die Bybel
my-god-my-god-waarom-het-u-my-verlaat
Frederik Die Grote Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Frederik Die Grote Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: Luiheid laat die dak inval, slap hande laat die huis lek. -Die Bybel
luiheid-laat-die-dak-inval-slap-hande-laat-die-huis-lek
Frederik Die Grote Aanhalings: Die luiaard se verskoning is:
die-luiaard-se-verskoning-is-daar-is-'n-leeu-in-die-pad-daar-is-'n-leeu-in-die-straat
Frederik Die Grote Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Frederik Die Grote Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Frederik Die Grote Aanhalings: Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek. -Die Bybel
harde-werk-bring-beloning-om-net-te-praat-bring-gebrek
Frederik Die Grote Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Frederik Die Grote Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos
Frederik Die Grote Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel