Wit Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Wit Aanhalings: Tevergeefs die gebedeteen sterwe - sy kom:wit voorskootvol haelkorrels... -D.J. Opperman
tevergeefs-die-gebedeteen-sterwe-sy-komwit-voorskootvol-haelkorrels
Wit Aanhalings: Dit maak nie saak of die kat swart of wit is nie, mits hy muise kan vang. -Nelson Mandela
dit-maak-nie-saak-of-die-kat-swart-of-wit-is-nie-mits-hy-muise-kan-vang
Wit Aanhalings: Broeder, jy is my bondgenoot: moet nou nie die wit olifant wees om my in die Engelse kraal te lei nie. -Paul Kruger
broeder-jy-is-my-bondgenoot-moet-nou-nie-die-wit-olifant-wees-om-my-in-die-engelse-kraal-te-lei-nie
Wit Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Wit Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Wit Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie