Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings

Go to Gemtracks
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: As jy nie van iemand hou nie, doen hom 'n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-van-iemand-hou-nie-doen-hom-'n-weldaad-daarna-sal-jy-hom-liefhê
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: As 'n skrywer menslike belaglikhede kan uitwys sonder om iemand op die naam te noem, dan wonder ek of hy nie eerder besig is om te onderrig en die mensdom te waarsku as wat hy besig is om te beledig nie. -Desiderius Erasmus
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Om doeltreffend te lieg, moenie die waarheid heeltemal omdraai nie: hou hom skuins. -C.J. Langenhoven
om-doeltreffend-te-lieg-moenie-die-waarheid-heeltemal-omdraai-nie-hou-hom-skuins
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie is ryk? Hy wat tevrede is. Wie is dit? Niemand. -Benjamin Franklin
wie-is-ryk-hy-wat-tevrede-is-wie-is-dit-niemand
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Die ideale demokrasie is verligte despotisme, maar dit lewer twee onoorkomelike probleme op: om 'n verligte despoot te vind en hom dan verlig te hou. -Paul Sauer
die-ideale-demokrasie-is-verligte-despotisme-maar-dit-lewer-twee-onoorkomelike-probleme-op-om-'n-verligte-despoot-te-vind-hom-dan-verlig-te-hou
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Oe Here, draai my geldjies omsoerat ek my skuld kan betaal,en Here, hou rie rent tog laag,suprise ons met 'n ding wat daal; -Peter Snyders
oe-here-draai-my-geldjies-omsoerat-ek-my-skuld-kan-betaal-here-hou-rie-rent-tog-laagsuprise-ons-met-'n-ding-wat-daal
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse
die-enigste-afrikaner-met-wie-die-engelssprekende-kam-saamwerk-is-die-een-wat-oogluikend-dikvellig-al-sy-regte-prysgee-om-engelse-oorgevoeligheid-nie
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere en hy sal daar rondom die miere lê en hy sal hom verlustig in die vlyt en bedrywigheid wat aan die gang is. Want hy hou van werk - die luiaard: solank as dit nie hy is wat werk nie. -C.J. Langenhoven
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Plant vir my 'n NamibsroosVerafgeleë WelwitschiaHervestig hom in Hillbrowen doop hom Khayelitsha... -Koos Kombuis
plant-vir-my-'n-namibsroosverafgeleë-welwitschiahervestig-hom-in-hillbrowen-doop-hom-khayelitsha
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Ek was so besig om kanse te soek dat ek my geleenthede een vir een laat verbyglip het. -C.J. Langenhoven
ek-was-so-besig-om-kanse-te-soek-dat-ek-my-geleenthede-een-vir-een-laat-verbyglip-het
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: 'n Filosoof is 'n man bo in 'n ballon, met sy familie en vriende wat die toue onder op die grond vashou en probeer om hom aarde toe te bring. -Louisa May Alcott
'n-filosoof-is-'n-man-bo-in-'n-ballon-met-sy-familie-vriende-wat-die-toue-onder-op-die-grond-vashou-probeer-om-hom-aarde-toe-te-bring
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Dis jammer al die mense wat weet hoe om die land te regeer, is besig om taxi's te bestuur en hare te sny. -George Burns
dis-jammer-al-die-mense-wat-weet-hoe-om-die-land-te-regeer-is-besig-om-taxi's-te-bestuur-hare-te-sny
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Die mens droom meestal van die dinge waarmee sy gedagtes deur die dag besig was. -Herodotus
die-mens-droom-meestal-van-die-dinge-waarmee-sy-gedagtes-deur-die-dag-besig-was
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: ...hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. -Die Bybel
hou-die-werk-van-ons-hande-in-stand-ja-die-werk-van-ons-hande-hou-dit-in-stand
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Wie sterf, betaal alle skuld. -William Shakespeare
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Wie Hom Besig Hou Met Aanhalings: O Onveranderlike, Oneindigende,Onbeginnende Woord deur Wie 'n kleinverrukte vuilerige kommatjie flits. -Sheila Cussons
o-onveranderlike-oneindigendeonbeginnende-woord-deur-wie-'n-kleinverrukte-vuilerige-kommatjie-flits