Wie Die Reg Aanhalings

Go to Gemtracks
Wie Die Reg Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Wie Die Reg Aanhalings: Wie is ryk? Hy wat tevrede is. Wie is dit? Niemand. -Benjamin Franklin
wie-is-ryk-hy-wat-tevrede-is-wie-is-dit-niemand
Wie Die Reg Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Wie Die Reg Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
Wie Die Reg Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Wie Die Reg Aanhalings: Wie sterf, betaal alle skuld. -William Shakespeare
Wie Die Reg Aanhalings: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. -C.J. Langenhoven
om-dood-te-gaan-is-geen-kuns-nie-die-slegste-kry-dit-reg-om-te-lewe-is-'n-kuns-die-beste-kry-dit-nie-goed-reg-nie
Wie Die Reg Aanhalings: O Onveranderlike, Oneindigende,Onbeginnende Woord deur Wie 'n kleinverrukte vuilerige kommatjie flits. -Sheila Cussons
o-onveranderlike-oneindigendeonbeginnende-woord-deur-wie-'n-kleinverrukte-vuilerige-kommatjie-flits
Wie Die Reg Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Wie Die Reg Aanhalings: Te regverdige reg is 'n suster van die wraak. Vergeefs! -Victor Hugo
te-regverdige-reg-is-'n-suster-van-die-wraak-vergeefs
Wie Die Reg Aanhalings: Regsgeleerdes is die enigste mense by wie onkundigheid van die wet nie strafbaar is nie. -Jeremy Bentham
regsgeleerdes-is-die-enigste-mense-by-wie-onkundigheid-van-die-wet-nie-strafbaar-is-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. -Die Bybel
die-ryke-heers-oor-die-arme-die-lener-is-die-slaaf-van-die-man-by-wie-hy-leen
Wie Die Reg Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Wie Die Reg Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Wie Die Reg Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Ervaring leer dat skrywers wie se werk afgekeur word, later die onbarmhartigste kritici word, net soos onaantreklike en versmaaide vroue die grootste skindertonge word. -Fliegende Blätter
ervaring-leer-dat-skrywers-wie-se-werk-afgekeur-word-later-die-onbarmhartigste-kritici-word-net-soos-onaantreklike-versmaaide-vroue-die-grootste
Wie Die Reg Aanhalings: Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse
die-enigste-afrikaner-met-wie-die-engelssprekende-kam-saamwerk-is-die-een-wat-oogluikend-dikvellig-al-sy-regte-prysgee-om-engelse-oorgevoeligheid-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit not op 'n manier reg. -C.J. Langenhoven
om-my-naaste-lief-te-hê-is-vir-my-'n-sware-gebod-met-die-mense-daargunter-kry-ek-dit-not-op-'n-manier-reg
Wie Die Reg Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Wie Die Reg Aanhalings: So wie geleer het om vas te trap, het daarby geleer om nie op sand te staan nie. -C.J. Langenhoven
so-wie-geleer-het-om-vas-te-trap-het-daarby-geleer-om-nie-op-sand-te-staan-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Watter pyn,watter verlangevorm myen slyt my wegvir die ewigheid reg? -Johann de Lange
watter-pynwatter-verlangevorm-myen-slyt-my-wegvir-die-ewigheid-reg
Wie Die Reg Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
Wie Die Reg Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Wie Die Reg Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Wie Die Reg Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Wie Die Reg Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Wie Die Reg Aanhalings: Doen wat reg is en jy sal baie stampe kry, maar nie in jou gesig nie. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-jy-sal-baie-stampe-kry-maar-nie-in-jou-gesig-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Die meerderheid is reg, die minderheid opreg. -C.J. Langenhoven
die-meerderheid-is-reg-die-minderheid-opreg
Wie Die Reg Aanhalings: Gelykheid mag miskien 'n reg wees, maar geen mag op aarde kan dit verander in 'n feit nie. -Honoré de Balzac
gelykheid-mag-miskien-'n-reg-wees-maar-geen-mag-op-aarde-kan-dit-verander-in-'n-feit-nie
Wie Die Reg Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Wie Die Reg Aanhalings: Dis nie reg van my buurman om te bid vir reën solank as my gerwe nog op die land lê nie. Waarom dink hy net aan sy eie belange? -C.J. Langenhoven
dis-nie-reg-van-my-buurman-om-te-bid-vir-reën-solank-as-my-gerwe-nog-op-die-land-lê-nie-waarom-dink-hy-net-aan-sy-eie-belange