Werk Van God Aanhalings

Go to Gemtracks
Werk Van God Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Werk Van God Aanhalings: Die trots van die pou is die glorie van GodDie wellus van die bok is die gawe van GodDie gramskap van die leeu is die wysheid van GodDie naaktheid van die vrou is die werk van God -William Blake
die-trots-van-die-pou-is-die-glorie-van-goddie-wellus-van-die-bok-is-die-gawe-van-goddie-gramskap-van-die-leeu-is-die-wysheid-van-goddie-naaktheid-van
Werk Van God Aanhalings: My God, my God, waarom het U my verlaat? -Die Bybel
my-god-my-god-waarom-het-u-my-verlaat
Werk Van God Aanhalings: Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan. -Ovidius
die-maker-van-die-werk-het-heengegaan-tog-bly-die-werk-self-nietemin-bestaan
Werk Van God Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Werk Van God Aanhalings: So 'n ambagsman is die gelukkigste mens op die aarde. Sy arbeid is sy lewenslus. Sy hardste werkdag is sy keurigste vakansie. Nie om die prys of die loon nie, maar om die heerlikheid van sy werk, werk hy. -C.J. Langenhoven
Werk Van God Aanhalings: Tot die glorie van God en wins. -Dantini
tot-die-glorie-van-god-wins
Werk Van God Aanhalings: God verwarm Sy hande by die hart van 'n biddende. -John Masefiel
god-verwarm-sy-hande-by-die-hart-van-'n-biddende
Werk Van God Aanhalings: 'n Ekonoom: die enigste professionele mens wat sien iets werk in die praktyk en dan bekommerd wonder of dit in teorie werk. -Ronald Reagan
'n-ekonoom-die-enigste-professionele-mens-wat-iets-werk-in-die-praktyk-dan-bekommerd-wonder-of-dit-in-teorie-werk
Werk Van God Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Werk Van God Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Werk Van God Aanhalings: Daar is geen luiaard wat glad nie wil werk nie. Hy verlang maar net na 'n ander soort werk as die wat hy nou moet doen. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-luiaard-wat-glad-nie-wil-werk-nie-hy-verlang-maar-net-na-'n-ander-soort-werk-as-die-wat-hy-nou-moet-doen
Werk Van God Aanhalings: Ek het die wondere van God beskryfen al die monsters uit my hart verdryf. -D.J. Opperman
ek-het-die-wondere-van-god-beskryfen-al-die-monsters-uit-my-hart-verdryf
Werk Van God Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere en hy sal daar rondom die miere lê en hy sal hom verlustig in die vlyt en bedrywigheid wat aan die gang is. Want hy hou van werk - die luiaard: solank as dit nie hy is wat werk nie. -C.J. Langenhoven
Werk Van God Aanhalings: ...hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. -Die Bybel
hou-die-werk-van-ons-hande-in-stand-ja-die-werk-van-ons-hande-hou-dit-in-stand
Werk Van God Aanhalings: Argitektuur is die werk van nasies. -John Ruskin
argitektuur-is-die-werk-van-nasies
Werk Van God Aanhalings: Die Walliesers en die Afrikaners het baie gemeen - albei leef te na aan die Engelse en te ver van God. -Paul Moorcraft
die-walliesers-die-afrikaners-het-baie-gemeen-albei-leef-te-na-aan-die-engelse-te-ver-van-god
Werk Van God Aanhalings: God is in die detail. -Ludwig Mies van der Rohe
Werk Van God Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Werk Van God Aanhalings: Die slegte ambagsman beveel sy werk aan; goeie werk beveel sy ambagsman aan. -C.J. Langenhoven
die-slegte-ambagsman-beveel-sy-werk-aan-goeie-werk-beveel-sy-ambagsman-aan
Werk Van God Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Werk Van God Aanhalings: Werk is die onvermydelike voorwaarde van die mens se lewe, die ware bron van menslike welsyn. -Leo Tolstoy
werk-is-die-onvermydelike-voorwaarde-van-die-mens-se-lewe-die-ware-bron-van-menslike-welsyn
Werk Van God Aanhalings: Broers, ons het almal sonder God gedroom. -D.J. Opperman
broers-ons-het-almal-sonder-god-gedroom
Werk Van God Aanhalings: Pasop as die grote God op hierdie aarde 'n denker loslaat! -Ralph Waldo Emerson
pasop-as-die-grote-god-op-hierdie-aarde-'n-denker-loslaat
Werk Van God Aanhalings: God verwarm sy hande by die mens se hart wanneer hy bid. -John Masefield
god-verwarm-sy-hande-by-die-mens-se-hart-wanneer-hy-bid
Werk Van God Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Werk Van God Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Werk Van God Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner
as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Werk Van God Aanhalings: God het mos in die stormons volk se leiers tussen klip en blitsmet baarde, Bybel en sambok gevorm... -D.J. Opperman
god-het-mos-in-die-stormons-volk-se-leiers-tussen-klip-blitsmet-baarde-bybel-sambok-gevorm
Werk Van God Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Werk Van God Aanhalings: Op die tafel lê die skamel beursievan 'n hardwerkende vrouen op hom sit 'n mot.Ek weet nie wat hy van ekonomieaf weet nie maar ek dinkdie wete wat hom gestuur hetom verskoning daarvoor te vra is God. -Sheila Cussons
op-die-tafel-lê-die-skamel-beursievan-'n-hardwerkende-vrouen-op-hom-sit-'n-ek-weet-nie-wat-hy-van-ekonomieaf-weet-nie-maar-ek-dinkdie-wete-wat-hom
Werk Van God Aanhalings: O God, U gee ons alles as ons net 'n bietjie moeite doen. -Leonardo da Vinci
o-god-u-gee-ons-alles-as-ons-net-'n-bietjie-moeite-doen
Werk Van God Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Werk Van God Aanhalings: Wanneer jy in gebed jou hande saamvou, maak God sy hande oop. -Spreekwoorde
wanneer-jy-in-gebed-jou-hande-saamvou-maak-god-sy-hande-oop
Werk Van God Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta