Werk Te Aanhalings

Go to Gemtracks
Werk Te Aanhalings: 'n Ekonoom: die enigste professionele mens wat sien iets werk in die praktyk en dan bekommerd wonder of dit in teorie werk. -Ronald Reagan
'n-ekonoom-die-enigste-professionele-mens-wat-iets-werk-in-die-praktyk-dan-bekommerd-wonder-of-dit-in-teorie-werk
Werk Te Aanhalings: Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan. -Ovidius
die-maker-van-die-werk-het-heengegaan-tog-bly-die-werk-self-nietemin-bestaan
Werk Te Aanhalings: Daar is geen luiaard wat glad nie wil werk nie. Hy verlang maar net na 'n ander soort werk as die wat hy nou moet doen. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-luiaard-wat-glad-nie-wil-werk-nie-hy-verlang-maar-net-na-'n-ander-soort-werk-as-die-wat-hy-nou-moet-doen
Werk Te Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Werk Te Aanhalings: So 'n ambagsman is die gelukkigste mens op die aarde. Sy arbeid is sy lewenslus. Sy hardste werkdag is sy keurigste vakansie. Nie om die prys of die loon nie, maar om die heerlikheid van sy werk, werk hy. -C.J. Langenhoven
Werk Te Aanhalings: Die slegte ambagsman beveel sy werk aan; goeie werk beveel sy ambagsman aan. -C.J. Langenhoven
die-slegte-ambagsman-beveel-sy-werk-aan-goeie-werk-beveel-sy-ambagsman-aan
Werk Te Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Werk Te Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Werk Te Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere en hy sal daar rondom die miere lê en hy sal hom verlustig in die vlyt en bedrywigheid wat aan die gang is. Want hy hou van werk - die luiaard: solank as dit nie hy is wat werk nie. -C.J. Langenhoven
Werk Te Aanhalings: ...hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. -Die Bybel
hou-die-werk-van-ons-hande-in-stand-ja-die-werk-van-ons-hande-hou-dit-in-stand
Werk Te Aanhalings: Argitektuur is die werk van nasies. -John Ruskin
argitektuur-is-die-werk-van-nasies
Werk Te Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven
Werk Te Aanhalings: Geen dag is lank vir iemand wat werk nie. -Seneca
geen-dag-is-lank-vir-iemand-wat-werk-nie
Werk Te Aanhalings: Werk verban daardie drie groot euwels: verveling, verdorwenheid en armoede. -Voltaire
werk-verban-daardie-drie-groot-euwels-verveling-verdorwenheid-armoede
Werk Te Aanhalings: Die skrywer moet sy mond toehou wanneer sy werk begin vertel. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
die-skrywer-moet-sy-mond-toehou-wanneer-sy-werk-begin-vertel
Werk Te Aanhalings: Goeie toesig is die kuns om gemiddelde mense te kry om superieure werk te verrig. -Unknown
goeie-toesig-is-die-kuns-om-gemiddelde-mense-te-kry-om-superieure-werk-te-verrig
Werk Te Aanhalings: Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
Werk Te Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Werk Te Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Werk Te Aanhalings: Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek. -Die Bybel
harde-werk-bring-beloning-om-net-te-praat-bring-gebrek
Werk Te Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
Werk Te Aanhalings: Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -Benjamin Franklin
werk-asof-jy-hondred-jaar-gaan-word-bid-asof-jy-more-sal-sterwe
Werk Te Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Werk Te Aanhalings: ...want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie. -Die Bybel
want-in-die-doderyk-waarheen-jy-op-pad-is-is-daar-nie-werk-of-insig-of-kennis-of-wysheid-nie
Werk Te Aanhalings: Die gevaarlikste struikelblok vir 'n jong skrywer is nie sy eerste werk nie, maar sy tweede. -Fliegende Blätter
die-gevaarlikste-struikelblok-vir-'n-jong-skrywer-is-nie-sy-eerste-werk-nie-maar-sy-tweede
Werk Te Aanhalings: Die Afrikaners moes apartheid probeer om uit te vind dat dit nie werk nie. -Piet Cillié
die-afrikaners-moes-apartheid-probeer-om-uit-te-vind-dat-dit-nie-werk-nie
Werk Te Aanhalings: As iemand se kritiek oor my werk gunstig is, doen ek nie die moeite om te ondersoek of hy 'n bevoegde beoordelaar is nie. -C.J. Langenhoven
as-iemand-se-kritiek-oor-my-werk-gunstig-is-doen-ek-nie-die-moeite-om-te-ondersoek-of-hy-'n-bevoegde-beoordelaar-is-nie
Werk Te Aanhalings: Die goedkoopste manier om aan jou lewensmiddel te kom is om daarvoor te werk. Die duurste is om dit te steel. -C.J. Langenhoven
die-goedkoopste-manier-om-aan-jou-lewensmiddel-te-kom-is-om-daarvoor-te-werk-die-duurste-is-om-dit-te-steel
Werk Te Aanhalings: Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het. -C.J. Langenhoven
die-enigste-tyd-wanneer-gespaarde-geld-niks-werk-is-nie-is-wanneer-jy-'n-goedkoop-artikel-gekoop-het
Werk Te Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner
as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Werk Te Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Werk Te Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Werk Te Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Werk Te Aanhalings: ...net deur harde werk sal jy kan eet, totdat jy terugkeer na die aarde toe, want daaruit is jy geneem. Stof is jy, en jy sal weer stof word. -Die Bybel
net-deur-harde-werk-sal-jy-kan-eet-totdat-jy-terugkeer-na-die-aarde-toe-want-daaruit-is-jy-geneem-stof-is-jy-jy-sal-weer-stof-word
Werk Te Aanhalings: Werk is die onvermydelike voorwaarde van die mens se lewe, die ware bron van menslike welsyn. -Leo Tolstoy
werk-is-die-onvermydelike-voorwaarde-van-die-mens-se-lewe-die-ware-bron-van-menslike-welsyn