Wat Hy Mag Het Aanhalings

Go to Gemtracks
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Gelykheid mag miskien 'n reg wees, maar geen mag op aarde kan dit verander in 'n feit nie. -Honoré de Balzac
gelykheid-mag-miskien-'n-reg-wees-maar-geen-mag-op-aarde-kan-dit-verander-in-'n-feit-nie
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Daar mag halwe eiers wees wat beter is as leë doppe: maar die halwe eiers wat na my koers toe gekom het, was nog altyd vrot. -C.J. Langenhoven
daar-mag-halwe-eiers-wees-wat-beter-is-as-ë-doppe-maar-die-halwe-eiers-wat-na-my-koers-toe-gekom-het-was-nog-altyd-vrot
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Mag die penne van diplomate nie weer bederf wat die volk met sulke groot inspanning bereik het nie. -Gebhard Leberecht von Blucher
mag-die-penne-van-diplomate-nie-weer-bederf-wat-die-volk-met-sulke-groot-inspanning-bereik-het-nie
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Wat Hy Mag Het Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Bly spaarsaam opdat jy die vermoë mag behou om vrygewend te bly. -C.J. Langenhoven
bly-spaarsaam-opdat-jy-die-vermoë-mag-behou-om-vrygewend-te-bly
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Die misbruik van grootheid is wanner dit berou afskei van mag. -William Shakespeare
die-misbruik-van-grootheid-is-wanner-dit-berou-afskei-van-mag
Wat Hy Mag Het Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Wat Hy Mag Het Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. -C.J. Langenhoven
deur-twee-dinge-is-my-lewe-vir-my-leefbaar-gemaak-die-liefde-wat-ek-gegee-het-die-liefde-wat-ek-gekry-het
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Ons sal nie halfnaatjies...hier word, want ons mag U wette nie versteur; maar elkeen vermenigvuldig na sy soort en lewe langs mekaar volgens U woord. -D.J. Opperman
ons-sal-nie-halfnaatjieshier-word-want-ons-mag-u-wette-nie-versteur-maar-elkeen-vermenigvuldig-na-sy-soort-lewe-langs-mekaar-volgens-u-woord
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Die ryk man het mos nie nodig om so suinig te wees nie. Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie: hy is 'n suinige man wat ryk geword het. -C.J. Langenhoven
die-ryk-man-het-mos-nie-nodig-om-so-suinig-te-wees-nie-maar-hy-is-nie-'n-ryk-man-wat-suinig-geword-het-nie-hy-is-'n-suinige-man-wat-ryk-geword-het
Wat Hy Mag Het Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Al wat ek eendag saam met my kan vat, is dit wat ek hier op aarde weggegee het. -Morkel van Tonder
al-wat-ek-eendag-saam-met-my-kan-vat-is-dit-wat-ek-hier-op-aarde-weggegee-het
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown
Wat Hy Mag Het Aanhalings: 'n Drama-kritikus is 'n persoon wat 'n dramaturg verras deur hom mee te deel wat hy bedoel het. -Wilson Mizner
'n-drama-kritikus-is-'n-persoon-wat-'n-dramaturg-verras-deur-hom-mee-te-deel-wat-hy-bedoel-het
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Wat Hy Mag Het Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin