Wat Hom Aanhalings

Go to Gemtracks
Wat Hom Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Wat Hom Aanhalings: Op die tafel lê die skamel beursievan 'n hardwerkende vrouen op hom sit 'n mot.Ek weet nie wat hy van ekonomieaf weet nie maar ek dinkdie wete wat hom gestuur hetom verskoning daarvoor te vra is God. -Sheila Cussons
op-die-tafel-lê-die-skamel-beursievan-'n-hardwerkende-vrouen-op-hom-sit-'n-ek-weet-nie-wat-hy-van-ekonomieaf-weet-nie-maar-ek-dinkdie-wete-wat-hom
Wat Hom Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Wat Hom Aanhalings: Plant vir my 'n NamibsroosVerafgeleë WelwitschiaHervestig hom in Hillbrowen doop hom Khayelitsha... -Koos Kombuis
plant-vir-my-'n-namibsroosverafgeleë-welwitschiahervestig-hom-in-hillbrowen-doop-hom-khayelitsha
Wat Hom Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Wat Hom Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Wat Hom Aanhalings: 'n Drama-kritikus is 'n persoon wat 'n dramaturg verras deur hom mee te deel wat hy bedoel het. -Wilson Mizner
'n-drama-kritikus-is-'n-persoon-wat-'n-dramaturg-verras-deur-hom-mee-te-deel-wat-hy-bedoel-het
Wat Hom Aanhalings: As jy nie van iemand hou nie, doen hom 'n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-van-iemand-hou-nie-doen-hom-'n-weldaad-daarna-sal-jy-hom-liefhê
Wat Hom Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Wat Hom Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Wat Hom Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Wat Hom Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Wat Hom Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Wat Hom Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Wat Hom Aanhalings: 'n Filosoof is 'n man bo in 'n ballon, met sy familie en vriende wat die toue onder op die grond vashou en probeer om hom aarde toe te bring. -Louisa May Alcott
'n-filosoof-is-'n-man-bo-in-'n-ballon-met-sy-familie-vriende-wat-die-toue-onder-op-die-grond-vashou-probeer-om-hom-aarde-toe-te-bring
Wat Hom Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Wat Hom Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Wat Hom Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Wat Hom Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere en hy sal daar rondom die miere lê en hy sal hom verlustig in die vlyt en bedrywigheid wat aan die gang is. Want hy hou van werk - die luiaard: solank as dit nie hy is wat werk nie. -C.J. Langenhoven
Wat Hom Aanhalings: Rykdom is soos 'n adder wat skadeloos is as 'n mens weet hoe om dit te hanteer; maar as hy dit nie weet nie, sal die slang om sy hand kronkel en hom byt. -Clementius I
rykdom-is-soos-'n-adder-wat-skadeloos-is-as-'n-mens-weet-hoe-om-dit-te-hanteer-maar-as-hy-dit-nie-weet-nie-sal-die-slang-om-sy-hand-kronkel-hom-byt
Wat Hom Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Wat Hom Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Wat Hom Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Wat Hom Aanhalings: Hy het hom by die meerderheid aangesluit. -Petronius Arbiter
hy-het-hom-by-die-meerderheid-aangesluit
Wat Hom Aanhalings: Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Wat Hom Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Wat Hom Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Wat Hom Aanhalings: Rek die waarheid en jy doen aan hom te kort. -C.J. Langenhoven
Wat Hom Aanhalings: Om van 'n ou ding ontslae te raak, verf hom nuut. -C.J. Langenhoven
Wat Hom Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Wat Hom Aanhalings: Kan jy 'n krokodilmet 'n hoek vangof hom 'n tou in die bek sit? -Die Bybel
kan-jy-'n-krokodilmet-'n-hoek-vangof-hom-'n-tou-in-die-bek-sit
Wat Hom Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Wat Hom Aanhalings: Om doeltreffend te lieg, moenie die waarheid heeltemal omdraai nie: hou hom skuins. -C.J. Langenhoven
om-doeltreffend-te-lieg-moenie-die-waarheid-heeltemal-omdraai-nie-hou-hom-skuins
Wat Hom Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Wat Hom Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer