Wat 'n Mens Nooit Aanhalings

Go to Gemtracks
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n Goeie ambagsman kry nooit sy werk na sy eie sin nie; 'n slegte kry dit nooit na die sin van sy klandisie nie. -C.J. Langenhoven
'n-goeie-ambagsman-kry-nooit-sy-werk-na-sy-eie-sin-nie-'n-slegte-kry-dit-nooit-na-die-sin-van-sy-klandisie-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Soos in seks, is daar nooit meer as twee mense betrokke by die leesdaad nie - die skrywer wat die bevrugter is, en die leser wat die ontvanger is. -E. B. White
soos-in-seks-is-daar-nooit-meer-as-twee-mense-betrokke-by-die-leesdaad-nie-die-skrywer-wat-die-bevrugter-is-die-leser-wat-die-ontvanger-is
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat. -C.J. Langenhoven
my-swaarste-pad-trap-ek-self-vir-my-plat-swaarste-is-die-wat-my-voete-nooit-vat
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Om oor Afrika te vlieg is 'n topografievan landmeterskap wat aan die mistieke grens - die oog kan nooit lank genoeg rek -Breyten Breytenbach
om-oor-afrika-te-vlieg-is-'n-topografievan-landmeterskap-wat-aan-die-mistieke-grens-die-oog-kan-nooit-lank-genoeg-rek
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Die mens is 'n slim dier wat soos 'n imbesiel optree. -Albert Schweitzer
die-mens-is-'n-slim-dier-wat-soos-'n-imbesiel-optree
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n stad se vorm, helaas, verander vinniger dan 'n mens se hart wat ou posture vaslê. -Peter Blum
'n-stad-se-vorm-helaas-verander-vinniger-dan-'n-mens-se-hart-wat-posture-vaslê
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n Boog slaap nooit. -James Fergusson
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Nederigheid kan nooit val nie. -C.J. Langenhoven
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Lees skep 'n volledige mens, beraadslaging 'n man wat gereed is, en skryf 'n presiese man. -Sir Francis Bacon
lees-skep-'n-volledige-mens-beraadslaging-'n-man-wat-gereed-is-skryf-'n-presiese-man
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter
uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Daar is niks wat 'n mens so in staat stel om sy probleme te oorbrug en te oorleef, soos die wete dat hy 'n unieke taak het om te vervul nie. -Viktor Frankl
daar-is-niks-wat-'n-mens-so-in-staat-stel-om-sy-probleme-te-oorbrug-te-oorleef-soos-die-wete-dat-hy-'n-unieke-taak-het-om-te-vervul-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Vakbonde is die slegste ding wat ooit die aarde getref het omdat hulle 'n mens se onafhanklikheid wegneem. -Henry Ford
vakbonde-is-die-slegste-ding-wat-ooit-die-aarde-getref-het-omdat-hulle-'n-mens-se-onafhanklikheid-wegneem
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Nog nooit is 'n staat gevestig deur vreedsame ekonomiese maatreëls nie. -Adolf Hitler
nog-nooit-is-'n-staat-gevestig-deur-vreedsame-ekonomiese-maatreëls-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Berou is 'n ewigdurende rente op 'n skuld waarvan die kapitaal nooit vereffen kan word nie. -C.J. Langenhoven
berou-is-'n-ewigdurende-rente-op-'n-skuld-waarvan-die-kapitaal-nooit-vereffen-kan-word-nie
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: 'n Ekonoom: die enigste professionele mens wat sien iets werk in die praktyk en dan bekommerd wonder of dit in teorie werk. -Ronald Reagan
'n-ekonoom-die-enigste-professionele-mens-wat-iets-werk-in-die-praktyk-dan-bekommerd-wonder-of-dit-in-teorie-werk
Wat 'n Mens Nooit Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais