Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings

Go to Gemtracks
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die wêreld die draai:Vir die swaar wintertyd om ons lande te saai - Of om luilekkerlewend die ploeg te laat roes, En daarna ons vrugte of onkruid te oes. -C.J. Langenhoven
die-wêreld-die-draaivir-die-swaar-wintertyd-om-ons-lande-te-saai-of-om-luilekkerlewend-die-ploeg-te-laat-roes-en-daarna-ons-vrugte-of-onkruid-te
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die werkers het niks om te verloor behalwe hul kettings. Hulle kan 'n wêreld wen. Werkers van die wêreld, verenig! -Karl Marx
die-werkers-het-niks-om-te-verloor-behalwe-hul-kettings-hulle-kan-'n-wêreld-wen-werkers-van-die-wêreld-verenig
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Luiheid laat die dak inval, slap hande laat die huis lek. -Die Bybel
luiheid-laat-die-dak-inval-slap-hande-laat-die-huis-lek
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Resensente is soos doeaneampternare wat die arme drommels visenteer, maar die groot menere met 'n buiging laat deurloop. -Max Weber
resensente-is-soos-doeaneampternare-wat-die-arme-drommels-visenteer-maar-die-groot-menere-met-'n-buiging-laat-deurloop
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Afrikaans word aangekla as vasgekeerde boelietaal; laat ons nou skryf om Afrikaans alles te laat uitsê, oopsing, volledig van terroris tot vryheidsvegter. -Jan Rabie
afrikaans-word-aangekla-as-vasgekeerde-boelietaal-laat-ons-nou-skryf-om-afrikaans-alles-te-laat-uitsê-oopsing-volledig-van-terroris-tot
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar... -D.J. Opperman
ons-volk-is-in-die-wêreld-voëlvry-verklaar
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: As Amerika nies, kry Europa verkoue - en die Derde Wêreld longontsteking. -Unknown
as-amerika-nies-kry-europa-verkoue-die-derde-wêreld-longontsteking
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Dis net so moeilik om maklikheid in die ou wêreld te kry as wat dit maklik is om moeilikheid te kry. -C.J. Langenhoven
dis-net-so-moeilik-om-maklikheid-in-die-wêreld-te-kry-as-wat-dit-maklik-is-om-moeilikheid-te-kry
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die geskiedenis is die wêreld se regbank. -Friedrich von Schiller
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Ek smeek U, Heer, om hulp dat ek behouDie wonderskat my toebedeel as kind:Dat ek, in wat ek op U wêreld vind,Weerkaatsing van U godlik skoon aanskou. -C. Louis Leipoldt
ek-smeek-u-heer-om-hulp-dat-ek-behoudie-wonderskat-my-toebedeel-as-kinddat-ek-in-wat-ek-op-u-wêreld-vindweerkaatsing-van-u-godlik-skoon-aanskou
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die beroep om boeke te skryf, laat perderesies na 'n soliede, stabiele besigheid lyk. -John Steinbeck
die-beroep-om-boeke-te-skryf-laat-perderesies-na-'n-soliede-stabiele-besigheid-lyk
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Die Romeine sou nooit die tyd gehad het om die wêreld te verower as hulle verplig was om eers Latyn te leer nie. -Heinrich Heine
die-romeine-sou-nooit-die-tyd-gehad-het-om-die-wêreld-te-verower-as-hulle-verplig-was-om-eers-latyn-te-leer-nie
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Hoe min opinies sou daar in die wêreld gewees het as ons almal die moeite moes doen om eers 'n saak te verstaan en dan te beoordeel! -C.J. Langenhoven
hoe-min-opinies-sou-daar-in-die-wêreld-gewees-het-as-ons-almal-die-moeite-moes-doen-om-eers-'n-saak-te-verstaan-dan-te-beoordeel
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Wanneer 'n regering sy druk laat skiet, begin ons griewe en al die oorblywende onregte ondraaglik word. -Alexis de Tocqueville
wanneer-'n-regering-sy-druk-laat-skiet-begin-ons-griewe-al-die-oorblywende-onregte-ondraaglik-word
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Ek was so besig om kanse te soek dat ek my geleenthede een vir een laat verbyglip het. -C.J. Langenhoven
ek-was-so-besig-om-kanse-te-soek-dat-ek-my-geleenthede-een-vir-een-laat-verbyglip-het
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Wêreld Met Natuurlike Oë Laat Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan