Volk Nie Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Volk Nie Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Volk Nie Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Volk Nie Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Volk Nie Aanhalings: Hy wat sonder geloof bid, kan nie op gebedsverhoring hoop nie. -Francois Fénelon
hy-wat-sonder-geloof-bid-kan-nie-op-gebedsverhoring-hoop-nie
Volk Nie Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Volk Nie Aanhalings: 'n Man met 'n suur gesig behoort nie 'n winkel te begin nie. -Spreekwoorde
'n-man-met-'n-suur-gesig-behoort-nie-'n-winkel-te-begin-nie
Volk Nie Aanhalings: Armoede - 'n sonde wat die rykes nie kan vergewe nie. -Spreekwoorde
armoede-'n-sonde-wat-die-rykes-nie-kan-vergewe-nie
Volk Nie Aanhalings: Dit is net die dooie wat nie terugkeer nie. -Bertrand Barère
dit-is-net-die-dooie-wat-nie-terugkeer-nie
Volk Nie Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Volk Nie Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
Volk Nie Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Volk Nie Aanhalings: Die arm man is nie baas van homself nie. -Plato
die-arm-man-is-nie-baas-van-homself-nie
Volk Nie Aanhalings: Flieks is pret, maar is nie 'n kuur vir kanker nie. -Werner Beatty
flieks-is-pret-maar-is-nie-'n-kuur-vir-kanker-nie
Volk Nie Aanhalings: 'n Taal wat nie 'n kommersiële waarde het nie, sterf. -Willie Hofmeyr
'n-taal-wat-nie-'n-kommersië-waarde-het-nie-sterf
Volk Nie Aanhalings: Om nie na die teater te gaan nie, is soos om 'n toilet te bou sonder 'n spieël. -Arthur Schopenhauer
om-nie-na-die-teater-te-gaan-nie-is-soos-om-'n-toilet-te-bou-sonder-'n-spieël
Volk Nie Aanhalings: Hulle wat nie die verlede kan onthou nie, is gedoem om dit te herhaal. -George Santayana
hulle-wat-nie-die-verlede-kan-onthou-nie-is-gedoem-om-dit-te-herhaal
Volk Nie Aanhalings: ...want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie. -Die Bybel
want-in-die-doderyk-waarheen-jy-op-pad-is-is-daar-nie-werk-of-insig-of-kennis-of-wysheid-nie
Volk Nie Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Volk Nie Aanhalings: ...dat hy wat teen die onsterflikes veg, nie baie lank leef nie... -Homerus
dat-hy-wat-teen-die-onsterflikes-veg-nie-baie-lank-leef-nie
Volk Nie Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Volk Nie Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Volk Nie Aanhalings: Dit is 'n eerbiedwaardige ding om 'n antieke kasteel of gebou te sien wat nie vervalle is nie. -Sir Francis Bacon
dit-is-'n-eerbiedwaardige-ding-om-'n-antieke-kasteel-of-gebou-te-wat-nie-vervalle-is-nie
Volk Nie Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan
Volk Nie Aanhalings: Die Afrikaners moes apartheid probeer om uit te vind dat dit nie werk nie. -Piet Cillié
die-afrikaners-moes-apartheid-probeer-om-uit-te-vind-dat-dit-nie-werk-nie
Volk Nie Aanhalings: Die man wat agter sy eie goed kyk, sal nie sy buurman s'n vat nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-agter-sy-eie-goed-kyk-sal-nie-sy-buurman-s'n-vat-nie
Volk Nie Aanhalings: Die gevaarlikste struikelblok vir 'n jong skrywer is nie sy eerste werk nie, maar sy tweede. -Fliegende Blätter
die-gevaarlikste-struikelblok-vir-'n-jong-skrywer-is-nie-sy-eerste-werk-nie-maar-sy-tweede
Volk Nie Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Volk Nie Aanhalings: Doen wat reg is en jy sal baie stampe kry, maar nie in jou gesig nie. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-jy-sal-baie-stampe-kry-maar-nie-in-jou-gesig-nie
Volk Nie Aanhalings: Argitektuur mik op die ewige, daarom leen sy beginsels hulle nie tot modes en grille nie. -Christopher Wren
argitektuur-mik-op-die-ewige-daarom-leen-sy-beginsels-hulle-nie-tot-modes-grille-nie
Volk Nie Aanhalings: As iemand se kritiek oor my werk gunstig is, doen ek nie die moeite om te ondersoek of hy 'n bevoegde beoordelaar is nie. -C.J. Langenhoven
as-iemand-se-kritiek-oor-my-werk-gunstig-is-doen-ek-nie-die-moeite-om-te-ondersoek-of-hy-'n-bevoegde-beoordelaar-is-nie