Volk Moet Vir Aanhalings

Go to Gemtracks
Volk Moet Vir Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Volk Moet Vir Aanhalings: Die volk moet vir die reg net so hard veg as vir die stadsmuur. -Heraclitus
die-volk-moet-vir-die-reg-net-so-hard-veg-as-vir-die-stadsmuur
Volk Moet Vir Aanhalings: ...dat regering van die volk, deur die volk, vir die volk nie sal sterf op aarde nie. -Abraham Lincoln
dat-regering-van-die-volk-deur-die-volk-vir-die-volk-nie-sal-sterf-op-aarde-nie
Volk Moet Vir Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Volk Moet Vir Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Volk Moet Vir Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Volk Moet Vir Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Volk Moet Vir Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Volk Moet Vir Aanhalings: Maar net so seker as wat die Afrikanervolk 'n volk van bevryding is, so seker is hy ook 'n volk van onderdrukking. -Johan Degenaar
maar-net-so-seker-as-wat-die-afrikanervolk-'n-volk-van-bevryding-is-so-seker-is-hy-ook-'n-volk-van-onderdrukking
Volk Moet Vir Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Volk Moet Vir Aanhalings: Basta die sirene van die lafaards. Ons skrywers het 'n taak; 'n demokratiese intelligentsia wat sy sê sê, of hulle nou sensors of vriende is, is 'n volk se enigste waarborg teen geweld en vir verandering. -Jan Rabie
basta-die-sirene-van-die-lafaards-ons-skrywers-het-'n-taak-'n-demokratiese-intelligentsia-wat-sy-sê-sê-of-hulle-nou-sensors-of-vriende-is-is-'n
Volk Moet Vir Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Volk Moet Vir Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Volk Moet Vir Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Volk Moet Vir Aanhalings: die vrouens moet die tafels dek vir more vroeg;die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus. -Ina Rousseau
die-vrouens-moet-die-tafels-dek-vir-more-vroegdie-mans-gaan-slaap-vermoeid-van-al-die-rus
Volk Moet Vir Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Volk Moet Vir Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Volk Moet Vir Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Volk Moet Vir Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Volk Moet Vir Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Volk Moet Vir Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Volk Moet Vir Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Volk Moet Vir Aanhalings: Die Engelse is 'n volk van winkeliers. -Napoleon Bonaparte
Volk Moet Vir Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Volk Moet Vir Aanhalings: Ons volk is in die wêreld voëlvry verklaar... -D.J. Opperman
ons-volk-is-in-die-wêreld-voëlvry-verklaar
Volk Moet Vir Aanhalings: My volk het homverveel en - toe die skrif gesien. -Sheila Cussons
Volk Moet Vir Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Volk Moet Vir Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Volk Moet Vir Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Volk Moet Vir Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Volk Moet Vir Aanhalings: God het mos in die stormons volk se leiers tussen klip en blitsmet baarde, Bybel en sambok gevorm... -D.J. Opperman
god-het-mos-in-die-stormons-volk-se-leiers-tussen-klip-blitsmet-baarde-bybel-sambok-gevorm
Volk Moet Vir Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Volk Moet Vir Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Volk Moet Vir Aanhalings: Dit is 'n grondwaarheid dat ons vryheid net in die hande van die volk self veilig kan wees. -Thomas Jefferson
dit-is-'n-grondwaarheid-dat-ons-vryheid-net-in-die-hande-van-die-volk-self-veilig-kan-wees
Volk Moet Vir Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta