Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings

Go to Gemtracks
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Die volk moet vir die reg net so hard veg as vir die stadsmuur. -Heraclitus
die-volk-moet-vir-die-reg-net-so-hard-veg-as-vir-die-stadsmuur
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: ...dat regering van die volk, deur die volk, vir die volk nie sal sterf op aarde nie. -Abraham Lincoln
dat-regering-van-die-volk-deur-die-volk-vir-die-volk-nie-sal-sterf-op-aarde-nie
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit not op 'n manier reg. -C.J. Langenhoven
om-my-naaste-lief-te-hê-is-vir-my-'n-sware-gebod-met-die-mense-daargunter-kry-ek-dit-not-op-'n-manier-reg
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Maar net so seker as wat die Afrikanervolk 'n volk van bevryding is, so seker is hy ook 'n volk van onderdrukking. -Johan Degenaar
maar-net-so-seker-as-wat-die-afrikanervolk-'n-volk-van-bevryding-is-so-seker-is-hy-ook-'n-volk-van-onderdrukking
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Dis nie reg van my buurman om te bid vir reën solank as my gerwe nog op die land lê nie. Waarom dink hy net aan sy eie belange? -C.J. Langenhoven
dis-nie-reg-van-my-buurman-om-te-bid-vir-reën-solank-as-my-gerwe-nog-op-die-land-lê-nie-waarom-dink-hy-net-aan-sy-eie-belange
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Basta die sirene van die lafaards. Ons skrywers het 'n taak; 'n demokratiese intelligentsia wat sy sê sê, of hulle nou sensors of vriende is, is 'n volk se enigste waarborg teen geweld en vir verandering. -Jan Rabie
basta-die-sirene-van-die-lafaards-ons-skrywers-het-'n-taak-'n-demokratiese-intelligentsia-wat-sy-sê-sê-of-hulle-nou-sensors-of-vriende-is-is-'n
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. -C.J. Langenhoven
om-dood-te-gaan-is-geen-kuns-nie-die-slegste-kry-dit-reg-om-te-lewe-is-'n-kuns-die-beste-kry-dit-nie-goed-reg-nie
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: die vrouens moet die tafels dek vir more vroeg;die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus. -Ina Rousseau
die-vrouens-moet-die-tafels-dek-vir-more-vroegdie-mans-gaan-slaap-vermoeid-van-al-die-rus
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: Die Engelse is 'n volk van winkeliers. -Napoleon Bonaparte
Volk Moet Vir Die Reg Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog