Vir 'n Lang Tyd Aanhalings

Go to Gemtracks
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: In ons dae kan 'n ekonomiese stryd die oorwinnaar verryk; 'n militêre stryd ruïneer hom vir 'n lang tyd. -Gustav le Bon
in-ons-dae-kan-'n-ekonomiese-stryd-die-oorwinnaar-verryk-'n-militêre-stryd-ruïneer-hom-vir-'n-lang-tyd
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Ek is 'n beertjie met 'n klein verstandjie en lang woorde maak my moeg. -A.A. Milne
ek-is-'n-beertjie-met-'n-klein-verstandjie-lang-woorde-maak-my-moeg
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: die dood is 'n afglansing vir die lewe:wanneer die spieël breek kom die tyd van onbevangenheid -Breyten Breytenbach
die-dood-is-'n-afglansing-vir-die-lewewanneer-die-spieël-breek-kom-die-tyd-van-onbevangenheid
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Party skrywers skryf soveel dat hulle skaars tyd het om te dink. -Fliegende Blätter
party-skrywers-skryf-soveel-dat-hulle-skaars-tyd-het-om-te-dink
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Watter tyd beleef ons nie waarin daar so baie kritici en so min lesers is. -Baron de Montesquieu
watter-tyd-beleef-ons-nie-waarin-daar-so-baie-kritici-so-min-lesers-is
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het. -C.J. Langenhoven
die-enigste-tyd-wanneer-gespaarde-geld-niks-werk-is-nie-is-wanneer-jy-'n-goedkoop-artikel-gekoop-het
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die Romeine sou nooit die tyd gehad het om die wêreld te verower as hulle verplig was om eers Latyn te leer nie. -Heinrich Heine
die-romeine-sou-nooit-die-tyd-gehad-het-om-die-wêreld-te-verower-as-hulle-verplig-was-om-eers-latyn-te-leer-nie
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Vir sy eie voordeel beklee 'n man 'n beroep; vir die voordeel van sy ewemens volg hy 'n roeping. -C.J. Langenhoven
vir-sy-eie-voordeel-beklee-'n-man-'n-beroep-vir-die-voordeel-van-sy-ewemens-volg-hy-'n-roeping
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: In Hollywood betaal hulle jou duisende dollers vir 'n soen en 50 sent vir jou siel. -Marilyn Monroe
in-hollywood-betaal-hulle-jou-duisende-dollers-vir-'n-soen-50-sent-vir-jou-siel
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die volk moet vir die reg net so hard veg as vir die stadsmuur. -Heraclitus
die-volk-moet-vir-die-reg-net-so-hard-veg-as-vir-die-stadsmuur
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Op die ou end werk die vlytige man vir homself, die luiaard vir 'n ander. -C.J. Langenhoven
op-die-end-werk-die-vlytige-man-vir-homself-die-luiaard-vir-'n-ander
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Vir 'n Lang Tyd Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk