Veral Aanhalings

Go to Gemtracks
Veral Aanhalings: Afrikaans het die definieërende eienskap geword vir 'n nasionalisme wat die grootste gedeelte van die bevolking ken veral weens sy arrogansie en wreedheid. -Jakes Gerwel
afrikaans-het-die-definieërende-eienskap-geword-vir-'n-nasionalisme-wat-die-grootste-gedeelte-van-die-bevolking-ken-veral-weens-sy-arrogansie
Veral Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Veral Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Veral Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos