Van Nader Beskou Aanhalings

Go to Gemtracks
Van Nader Beskou Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Van Nader Beskou Aanhalings: Wat die harte van die koloniste die meeste verbitter het, was die koue onverskilligheid waarmee hulle behandel is en die bewustheid dat hulle as 'n mindere ras beskou was. -Olive Schreiner
wat-die-harte-van-die-koloniste-die-meeste-verbitter-het-was-die-koue-onverskilligheid-waarmee-hulle-behandel-is-die-bewustheid-dat-hulle-as-'n
Van Nader Beskou Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Van Nader Beskou Aanhalings: Om God te dien is goed vir die mens. Maar die gebed word as 'n makliker soort diens beskou en word dus meer gekies. -Benjamin Franklin
om-god-te-dien-is-goed-vir-die-mens-maar-die-gebed-word-as-'n-makliker-soort-diens-beskou-word-dus-meer-gekies
Van Nader Beskou Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Van Nader Beskou Aanhalings: Die trots van die pou is die glorie van GodDie wellus van die bok is die gawe van GodDie gramskap van die leeu is die wysheid van GodDie naaktheid van die vrou is die werk van God -William Blake
die-trots-van-die-pou-is-die-glorie-van-goddie-wellus-van-die-bok-is-die-gawe-van-goddie-gramskap-van-die-leeu-is-die-wysheid-van-goddie-naaktheid-van
Van Nader Beskou Aanhalings: 'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur
Van Nader Beskou Aanhalings: Die poësie is 'n knooppunt van vele kragte, die roerlose punt tussen vele spannings: van tydsgebeure en tydeloosheid, van intellek en drif, van eensaamheid en werking na buite, van 'n absolute skoonheid en die stof van die daaglikse taal; so dan ook is dit die knooppunt van 'n eie persoonlikheid se strewe en 'n volk se bestaan. -N.P. van Wyk Louw
Van Nader Beskou Aanhalings: Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid. -Plato
rykdom-is-die-ouer-van-luuksheid-traagheid-armoede-van-gemeenheid-venynigheid-albei-van-ontevredenheid
Van Nader Beskou Aanhalings: Die geskiedenis is die bewaarder van die herinnering van grote dade en die getuie van die verlede, die voorbeeld en die leermeester van die hede, die waarskuwing vir die toekoms. -Miguel de Cervantes
die-geskiedenis-is-die-bewaarder-van-die-herinnering-van-grote-dade-die-getuie-van-die-verlede-die-voorbeeld-die-leermeester-van-die-hede-die
Van Nader Beskou Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Van Nader Beskou Aanhalings: Ons bring vir julle die grammatika van gewelden die sinsbou van verwoesting -uit die tradisie van ons vuurwapenssal julle die werkwoorde van vergelding hoorstotter. -Breyten Breytenbach
ons-bring-vir-julle-die-grammatika-van-gewelden-die-sinsbou-van-verwoesting-uit-die-tradisie-van-ons-vuurwapenssal-julle-die-werkwoorde-van
Van Nader Beskou Aanhalings: As die mens van die produk van sy arbeid vervreemd raak, lei dit tot die vervreemding van sy medemens. -Karl Marx
as-die-mens-van-die-produk-van-sy-arbeid-vervreemd-raak-lei-dit-tot-die-vervreemding-van-sy-medemens
Van Nader Beskou Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Van Nader Beskou Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Van Nader Beskou Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Van Nader Beskou Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Van Nader Beskou Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Van Nader Beskou Aanhalings: Die misbruik van grootheid is wanner dit berou afskei van mag. -William Shakespeare
die-misbruik-van-grootheid-is-wanner-dit-berou-afskei-van-mag
Van Nader Beskou Aanhalings: Die uitdaging van die Nuwe Patriotisme is nie een van 'n keuse tussen Afrikanerdom en Suid-Afrikanerskap nie. Inteendeel, dit is gewis oor die genesende versoening van Afrikaners met volle Suid-Afrikanerskap. -Nelson Mandela
Van Nader Beskou Aanhalings: O Alla, ons vra van U die goeie van hierdie stad en die goeie van sy inwoners en vra u beskerming teen sy kwaad en die boosheid van sy inwoners en die boosheid in die stad. -Die Bybel
o-alla-ons-vra-van-u-die-goeie-van-hierdie-stad-die-goeie-van-sy-inwoners-vra-u-beskerming-teen-sy-kwaad-die-boosheid-van-sy-inwoners-die-boosheid
Van Nader Beskou Aanhalings: Argitektuur is primêr die kuns van betekenisvolle ruimte, dit wil sê vorme betekenisvol ten opsigte van hul ruimtes. -Claude Bragdon
argitektuur-is-primêr-die-kuns-van-betekenisvolle-ruimte-dit-wil-sê-vorme-betekenisvol-ten-opsigte-van-hul-ruimtes
Van Nader Beskou Aanhalings: Die geluk van die skyf is by die roer, en die geluk van die oes by die boer. Die belangstelling van die kneg moet jy toekry: jy kan dit nie huur nie. -C.J. Langenhoven
die-geluk-van-die-skyf-is-by-die-roer-die-geluk-van-die-oes-by-die-boer-die-belangstelling-van-die-kneg-moet-jy-toekry-jy-kan-dit-nie-huur-nie
Van Nader Beskou Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Van Nader Beskou Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Van Nader Beskou Aanhalings: Die geskiedenis van die mensdom is weinig anders as 'n verhaal van mislukte planne en teleurgestelde verwagtinge. -Samuel Johnson
die-geskiedenis-van-die-mensdom-is-weinig-anders-as-'n-verhaal-van-mislukte-planne-teleurgestelde-verwagtinge
Van Nader Beskou Aanhalings: Ons volk is geen volk van soldaten: het zijn hoofden van gezinnen, belastingbetalers... -M.T. Steyn
ons-volk-is-geen-volk-van-soldaten-het-zijn-hoofden-van-gezinnen-belastingbetalers
Van Nader Beskou Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Van Nader Beskou Aanhalings: Afrikaans was nog altyd te veel van 'n witmanstaal. Ons het dit nog nooit gesien as 'n taal van Afrika nie. -Jan Rabie
afrikaans-was-nog-altyd-te-veel-van-'n-witmanstaal-ons-het-dit-nog-nooit-gesien-as-'n-taal-van-afrika-nie
Van Nader Beskou Aanhalings: Gebed is om te vra dat die wette van die heelal omvergewerp word in belang van 'n enkele, belydend-onwaardige petisionaris. -Ambrose Bierce
gebed-is-om-te-vra-dat-die-wette-van-die-heelal-omvergewerp-word-in-belang-van-'n-enkele-belydend-onwaardige-petisionaris
Van Nader Beskou Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Van Nader Beskou Aanhalings: ...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef? -Jakes Gerwel
in-hierdie-afrekening-van-afrika-afrikaner-met-mekaar-wat-gaan-van-afrikaans-word-sal-afrikaans-die-afrikanerryk-oorleef
Van Nader Beskou Aanhalings: Die geboorte van 'n reg beteken altyd die afsterwe van 'n vryheid. -Rene Sully-Prudhomme
die-geboorte-van-'n-reg-beteken-altyd-die-afsterwe-van-'n-vryheid
Van Nader Beskou Aanhalings: Welvaart is die dogter van matigheid en die moeder van weelde. -C.J. Langenhoven
welvaart-is-die-dogter-van-matigheid-die-moeder-van-weelde
Van Nader Beskou Aanhalings: Die prys van vrede is vooruitbetaalbaar, dié van twis agterna. -C.J. Langenhoven
die-prys-van-vrede-is-vooruitbetaalbaar-dié-van-twis-agterna