Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings

Go to Gemtracks
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai. -Etienne Leroux
my-grootste-verlange-is-dat-ek-vandag-hier-kan-praat-van-die-vrye-demokratiese-beginsels-van-die-weste-sonder-dat-ek-'n-hoenderhaan-hoor-kraai
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Berou sonder verbetering is soos om voortdurend te pomp sonder om die lek te stop. -R. Dilkwyn
berou-sonder-verbetering-is-soos-om-voortdurend-te-pomp-sonder-om-die-lek-te-stop
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Kapitalisme sonder bankrotskap is soos die Christendom sonder die hel. -Frank Borman
kapitalisme-sonder-bankrotskap-is-soos-die-christendom-sonder-die-hel
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ek smeek U, Heer, om hulp dat ek behouDie wonderskat my toebedeel as kind:Dat ek, in wat ek op U wêreld vind,Weerkaatsing van U godlik skoon aanskou. -C. Louis Leipoldt
ek-smeek-u-heer-om-hulp-dat-ek-behoudie-wonderskat-my-toebedeel-as-kinddat-ek-in-wat-ek-op-u-wêreld-vindweerkaatsing-van-u-godlik-skoon-aanskou
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Die kuns van die skrywer lê daarin dat hy moet vergeet dat hy woorde gebruik. -Henri Bergson
die-kuns-van-die-skrywer-lê-daarin-dat-hy-moet-vergeet-dat-hy-woorde-gebruik
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Die bleke dood klop sonder onderskeid aan die hutte van die armes en die kastele van konings. -Horatius
die-bleke-dood-klop-sonder-onderskeid-aan-die-hutte-van-die-armes-die-kastele-van-konings
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. -Die Bybel
dat-ek-nie-wil-doen-wat-ek-doen-nie-beteken-dat-ek-toegee-dat-die-wet-goed-is
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ek hoop nie ons land dáár waar sommige Europese kulture aangeland het nie: dat elk van die gedagterigtings dink dat daar net uit sy uitgangspunt literatuur te make is. -P.G. du Plessis
ek-hoop-nie-ons-land-dáár-waar-sommige-europese-kulture-aangeland-het-nie-dat-elk-van-die-gedagterigtings-dink-dat-daar-net-uit-sy-uitgangspunt
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: 'n Noodsaaklike en vereiste element van die Afrika-Renaissance is dat ons almal dit as ons taak opneem om haar aan te moedig wat die lood-gewig dra, om te rebelleer, om die belangrikheid van haar humaniteit op te dwing - die feit dat sy, in die eerste instansie, nie 'n pakdier is nie, maar 'n mens en Afrika-wese. -Thabo Mbeki
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Here ek dank Udat die insek sy eierin die dae van my blommetjie-weesnie gelê he niedat my groen vleis in my skilkan uitbultvermeerder sonder die vloekvan vrot -Annesu de Vos
here-ek-dank-udat-die-insek-sy-eierin-die-dae-van-my-blommetjie-weesnie-gelê-he-niedat-my-groen-vleis-in-my-skilkan-uitbultvermeerder-sonder-die
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geskiedenis is 'n diskussie sonder einde. -Pieter Geyl
geskiedenis-is-'n-diskussie-sonder-einde
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Broers, ons het almal sonder God gedroom. -D.J. Opperman
broers-ons-het-almal-sonder-god-gedroom
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: 'n Kritikus is 'n man sonder bene wat jou leer om te hardloop. -Channing Pollock
'n-kritikus-is-'n-man-sonder-bene-wat-jou-leer-om-te-hardloop
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Gebed is om te vra dat die wette van die heelal omvergewerp word in belang van 'n enkele, belydend-onwaardige petisionaris. -Ambrose Bierce
gebed-is-om-te-vra-dat-die-wette-van-die-heelal-omvergewerp-word-in-belang-van-'n-enkele-belydend-onwaardige-petisionaris
Van Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela