Van Die Demokrasie Aanhalings

Go to Gemtracks
Van Die Demokrasie Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Van Die Demokrasie Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die demokrasie is maklik vatbaar vir oorlog en oorlog vernietig die demokrasie. -William H. Seward
die-demokrasie-is-maklik-vatbaar-vir-oorlog-oorlog-vernietig-die-demokrasie
Van Die Demokrasie Aanhalings: Humor is 'n smaakmiddel van die demokrasie. -Marnix Gijsen
humor-is-'n-smaakmiddel-van-die-demokrasie
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie. Die aanbidding van jakkalse deur domore. -H.L. Mencken
demokrasie-die-aanbidding-van-jakkalse-deur-domore
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die demokrasie ontwikkel in 'n regering van bullebakke getemper deur koerantredakteurs. -Ralph Waldo Emerson
die-demokrasie-ontwikkel-in-'n-regering-van-bullebakke-getemper-deur-koerantredakteurs
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie is die vorm van regering waarin die vrye mens die regeerder is. -Aristotle
demokrasie-is-die-vorm-van-regering-waarin-die-vrye-mens-die-regeerder-is
Van Die Demokrasie Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Van Die Demokrasie Aanhalings: As daar 'n massa van gode was, sou hulle demokrasie as regeringsvorm gekies het. So 'n perfekte regeringsvorm is nie vir die mens nie. -Jean-Jacques Rousseau
as-daar-'n-massa-van-gode-was-sou-hulle-demokrasie-as-regeringsvorm-gekies-het-so-'n-perfekte-regeringsvorm-is-nie-vir-die-mens-nie
Van Die Demokrasie Aanhalings: As een mens jou demokrasie aanbied en 'n ander 'n sak graan, in watter stadium van hongersnood sal jy die graan bo die stem verkies? -Bertrand Russell
as-een-mens-jou-demokrasie-aanbied-'n-ander-'n-sak-graan-in-watter-stadium-van-hongersnood-sal-jy-die-graan-bo-die-stem-verkies
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie gaan oor in despotisme. -Plato
demokrasie-gaan-oor-in-despotisme
Van Die Demokrasie Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die suiwer demokrasie is regering deur oorreding. -N.P. van Wyk Louw
die-suiwer-demokrasie-is-regering-deur-oorreding
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die demokrasie is 'n dodelike lawwigheid bekend as verteenwoordigende regering. -Benjamin Disraeli
die-demokrasie-is-'n-dodelike-lawwigheid-bekend-as-verteenwoordigende-regering
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie is goed: ek sê dit omdat ander regeringstelsels slegter is. -Jawaharlal Nehru
demokrasie-is-goed-ek-sê-dit-omdat-ander-regeringstelsels-slegter-is
Van Die Demokrasie Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Van Die Demokrasie Aanhalings: Televisie het diktatorskap onmoontlik gemaak, maar demokrasie ondraaglik. -Shimon Peres
televisie-het-diktatorskap-onmoontlik-gemaak-maar-demokrasie-ondraaglik
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die demokrasie is redeliker en mensliker. Hy aanvaar die domheid as een van ons grondtrekke, en hy het sy swaar soort geduld daarmee. Hy beweeg dus traer, maar met 'n minimum aan geweld; en hy kan dit bekostig om oor die traes te glimlag. -N.P. van Wyk Louw
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Van Die Demokrasie Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Van Die Demokrasie Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie is die kuns en wetenskap om die sirkus te beheer vanuit die aaphok. -H.L. Mencken
demokrasie-is-die-kuns-wetenskap-om-die-sirkus-te-beheer-vanuit-die-aaphok
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die ideale demokrasie is verligte despotisme, maar dit lewer twee onoorkomelike probleme op: om 'n verligte despoot te vind en hom dan verlig te hou. -Paul Sauer
die-ideale-demokrasie-is-verligte-despotisme-maar-dit-lewer-twee-onoorkomelike-probleme-op-om-'n-verligte-despoot-te-vind-hom-dan-verlig-te-hou
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie bestaan daaruit dat jy jou eie diktators verkies en dit nadat hulle jou vertel het wat jy glo jy wil hoor. -Alan Coren
demokrasie-bestaan-daaruit-dat-jy-jou-eie-diktators-verkies-dit-nadat-hulle-jou-vertel-het-wat-jy-glo-jy-wil-hoor
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die demokrasie het gegroei uit die mens se veronderstelling dat as hulle in sekere opsigte gelykwaardig is, dan is hulle volkome gelykwaardig. -Aristotle
die-demokrasie-het-gegroei-uit-die-mens-se-veronderstelling-dat-as-hulle-in-sekere-opsigte-gelykwaardig-is-dan-is-hulle-volkome-gelykwaardig
Van Die Demokrasie Aanhalings: Dis nie die stemme wat demokrasie maak nie, dis die stemtelling. -Tom Stoppard
dis-nie-die-stemme-wat-demokrasie-maak-nie-dis-die-stemtelling
Van Die Demokrasie Aanhalings: 'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur die onopgeleide, terwyl aristokrasie regering deur die swak opgeleide beteken. -G.K. Chesterton
demokrasie-beteken-regering-deur-die-onopgeleide-terwyl-aristokrasie-regering-deur-die-swak-opgeleide-beteken
Van Die Demokrasie Aanhalings: Demokrasie beteken nie ek is so goed soos jy nie, maar jy is so goed soos ek. -Harry Emerson Fosdick
demokrasie-beteken-nie-ek-is-so-goed-soos-jy-nie-maar-jy-is-so-goed-soos-ek
Van Die Demokrasie Aanhalings: Italie het dertig jaar lank onder die Borgias oorlog, terreur, moord en bloedvergieting gehad, maar mense opgelewer soos Michelangelo en Leonardi da Vinci, en die Renaissance. In Switserland was daar 500jaar lank broederliefde, demokrasie en vrede. Maar wat het hieruit gekom? Die koekoekhorlosie. -Orson Welles
Van Die Demokrasie Aanhalings: Die trots van die pou is die glorie van GodDie wellus van die bok is die gawe van GodDie gramskap van die leeu is die wysheid van GodDie naaktheid van die vrou is die werk van God -William Blake
die-trots-van-die-pou-is-die-glorie-van-goddie-wellus-van-die-bok-is-die-gawe-van-goddie-gramskap-van-die-leeu-is-die-wysheid-van-goddie-naaktheid-van
Van Die Demokrasie Aanhalings: 'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur