Van 'n Rolprent Moet Aanhalings

Go to Gemtracks
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die lengte van 'n rolprent moet direk in verhouding staan met die uithouvermoë van die menslike blaas. -Alfred Hitchcock
die-lengte-van-'n-rolprent-moet-direk-in-verhouding-staan-met-die-uithouvermoë-van-die-menslike-blaas
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die enigste ding slegter as om na 'n vrot rolprent te kyk, is om in een te speel. -Elvis Presley
die-enigste-ding-slegter-as-om-na-'n-vrot-rolprent-te-kyk-is-om-in-een-te-speel
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: 'n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg. -Samuel Goldwyn
'n-wye-skerm-maak-'n-vrot-rolprent-net-twee-keer-so-sleg
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: 'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Waarom moet de chimpanzee niet mee?De chimpanzee is ziek van zee. -Paul van Ostaijen
waarom-moet-de-chimpanzee-niet-meede-chimpanzee-is-ziek-van-zee
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die geluk van die skyf is by die roer, en die geluk van die oes by die boer. Die belangstelling van die kneg moet jy toekry: jy kan dit nie huur nie. -C.J. Langenhoven
die-geluk-van-die-skyf-is-by-die-roer-die-geluk-van-die-oes-by-die-boer-die-belangstelling-van-die-kneg-moet-jy-toekry-jy-kan-dit-nie-huur-nie
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die kuns van die skrywer lê daarin dat hy moet vergeet dat hy woorde gebruik. -Henri Bergson
die-kuns-van-die-skrywer-lê-daarin-dat-hy-moet-vergeet-dat-hy-woorde-gebruik
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: die vrouens moet die tafels dek vir more vroeg;die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus. -Ina Rousseau
die-vrouens-moet-die-tafels-dek-vir-more-vroegdie-mans-gaan-slaap-vermoeid-van-al-die-rus
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Godsdiens is die meesterstuk van die kuns om diere te leer, want dit leer mense oor hoe hulle moet dink. -Arthur Schopenhauer
godsdiens-is-die-meesterstuk-van-die-kuns-om-diere-te-leer-want-dit-leer-mense-oor-hoe-hulle-moet-dink
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. -C.J. Langenhoven
die-vriendskap-wat-jy-moet-koop-is-'n-duur-artikel-jy-sal-nie-weer-jou-prys-kry-as-jy-dit-van-die-hand-wil-sit-nie
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Skrywers moet uit die aard van hul beroep op eie voete staan. Sodra skrywers skrums vorm, kom hul inherente skeppingsvermoë in die gedrang. -W.A. de Klerk
skrywers-moet-uit-die-aard-van-hul-beroep-op-eie-voete-staan-sodra-skrywers-skrums-vorm-kom-hul-inherente-skeppingsvermoë-in-die-gedrang
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: U moet minder op boeke en meer op mense let. -D.J. Opperman
u-moet-minder-op-boeke-meer-op-mense-let
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Onthou, ons moet sterwe.(Memento mori) -Spreekwoorde
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Boeke en vriende moet min en goed wees. -Spreekwoorde
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Van 'n Rolprent Moet Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan