Vader Aanhalings

Go to Gemtracks
Vader Aanhalings: Arbeid is dikwels die vader van genot. -Voltaire
arbeid-is-dikwels-die-vader-van-genot
Vader Aanhalings: Hierdie groot Imperialis is die vader van rassehaat in die land. Hy dryf handel met die nasionale gevoel van die volk - en dit om homself ryk en verryk te maak. -M.T. Steyn
hierdie-groot-imperialis-is-die-vader-van-rassehaat-in-die-land-hy-dryf-handel-met-die-nasionale-gevoel-van-die-volk-dit-om-homself-ryk-verryk-te
Vader Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Vader Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Vader Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel