Uiteindelik Aanhalings

Go to Gemtracks
Uiteindelik Aanhalings: Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. -Ralph Waldo Emerson
ons-is-studente-van-woorde-ons-word-10-of-15-jaar-saamgehok-in-skole-kolleges-voordrag-kamers-kom-uiteindelik-te-voorskyn-met-'n-sak-wind-'n-geheue
Uiteindelik Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Uiteindelik Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog