Uit Aanhalings

Uit Aanhalings: Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. -Aristotle


bose-mense-gehoorsaam-uit-vrees-goeies-uit-liefde
Uit Aanhalings: Hy drup hervormings uit soos water wat uit 'n spons gepers word. -Joseph Chamberlain


hy-drup-hervormings-uit-soos-water-wat-uit-'n-spons-gepers-word
Uit Aanhalings: Aanneemlikheid en waarskynlikheid is die lewensbloed van 'n leuen. 'n Leuen wat uit die staanspoor uit nie geglo word nie is 'n doodgebore duiweltjie. -C.J. Langenhoven


aanneemlikheid-waarskynlikheid-is-die-lewensbloed-van-'n-leuen-'n-leuen-wat-uit-die-staanspoor-uit-nie-geglo-word-nie-is-'n-doodgebore-duiweltjie
Uit Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers


daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Uit Aanhalings: Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie. -Georg Hegel


ons-leer-uit-die-geskiedenis-dat-ons-nie-uit-die-geskiedenis-leer-nie
Uit Aanhalings: Uit Afrika altyd iets nuuts -Pliny the Elder


Uit Aanhalings: Leen net uit wat jy kan bekostig om te verloor. -George Herbert


leen-net-uit-wat-jy-kan-bekostig-om-te-verloor
Uit Aanhalings: Die filosofie verwyder alle rede om te bestaan uit godsdiens. -Benedetto Croce


die-filosofie-verwyder-alle-rede-om-te-bestaan-uit-godsdiens
Uit Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw


lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Uit Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum


die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Uit Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez


daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Uit Aanhalings: Ek het die wondere van God beskryfen al die monsters uit my hart verdryf. -D.J. Opperman


ek-het-die-wondere-van-god-beskryfen-al-die-monsters-uit-my-hart-verdryf
Uit Aanhalings: Die Afrikaners moes apartheid probeer om uit te vind dat dit nie werk nie. -Piet Cillié


die-afrikaners-moes-apartheid-probeer-om-uit-te-vind-dat-dit-nie-werk-nie
Uit Aanhalings: Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter


uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
Uit Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner


as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Uit Aanhalings: A, dat die slopers kom om my oë uit te slaan!Genoeg het ek gesien. Oorbodige bepeinsingebewaar in my kamers, ek, argief van gistergerigtheidoumensbewend onder my dun laag dagha. -Wilma Stockenstrom


a-dat-die-slopers-kom-om-my-oë-uit-te-slaangenoeg-het-ek-gesien-oorbodige-bepeinsingebewaar-in-my-kamers-ek-argief-van-gistergerigtheidoumensbewend
Uit Aanhalings: Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het. -C.J. Langenhoven


die-teëspoed-sif-die-vriende-uit-wat-die-voorspoed-geoes-het
Uit Aanhalings: Tydens die ineenstorting van die beurs in 1929 het mense uit vensters gespring. In 1987 het hulle hul makelaars geskiet. -Unknown


tydens-die-ineenstorting-van-die-beurs-in-1929-het-mense-uit-vensters-gespring-in-1987-het-hulle-hul-makelaars-geskiet