Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings

Go to Gemtracks
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: 'n Diplomaat is vandag niks meer as 'n hoofkelner wat af en toe toegelaat word om te sit nie. -Peter Ustinov
'n-diplomaat-is-vandag-niks-meer-as-'n-hoofkelner-wat-af-toe-toegelaat-word-om-te-sit-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Om 'n skrywer te vra hoe hy voel oor kritici is soos om 'n lamppaal te vra hoe dit voel oor honde. -John Osborne
om-'n-skrywer-te-vra-hoe-hy-voel-oor-kritici-is-soos-om-'n-lamppaal-te-vra-hoe-dit-voel-oor-honde
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Geen voël sweef te hoog as hy sweef met sy eie vlerke. -William Blake
geen-voël-sweef-te-hoog-as-hy-sweef-met-sy-eie-vlerke
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: In die museum woon hy in sy glaskasPralend soos 'n kroonjuweel.Hy is onaantasbaar: Met voël-oëBewaak die opsieners sy status quo. -Ina Rousseau
in-die-museum-woon-hy-in-sy-glaskaspralend-soos-'n-kroonjuweelhy-is-onaantasbaar-met-voël-oëbewaak-die-opsieners-sy-status-quo
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: ...ons het 'n meer skeppende taak as ons teoloë of politici, om heelheid se droomsap te laat stroom tussen ons aarde en al ons naastes wat dit bewoon. Meer Afrika, minder Europa. -Jan Rabie
ons-het-'n-meer-skeppende-taak-as-ons-teoloë-of-politici-om-heelheid-se-droomsap-te-laat-stroom-tussen-ons-aarde-al-ons-naastes-wat-dit-bewoon
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Baie mense verbeel hulle hulle is dierevriende omdat hulle 'n gevange voël versorg. -Fliegende Blätter
baie-mense-verbeel-hulle-hulle-is-dierevriende-omdat-hulle-'n-gevange-voël-versorg
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Moenie 'n ander beskuldig dat hy sy oë oopgehou het onder die gebed nie; hy het maar net gekyk of joue toe was. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-ander-beskuldig-dat-hy-sy-oë-oopgehou-het-onder-die-gebed-nie-hy-het-maar-net-gekyk-of-joue-toe-was
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Voordat jy 'n nuwe koers inslaan, bereken eers of jy weer sal kan omdraai as jy jou altemit vasloop, en onthou geen pad is na weerskante toe afdraand nie. -C.J. Langenhoven
voordat-jy-'n-nuwe-koers-inslaan-bereken-eers-of-jy-weer-sal-kan-omdraai-as-jy-jou-altemit-vasloop-onthou-geen-pad-is-na-weerskante-toe-afdraand-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Op die langste duur is die staat nie meer werd as die mense waaruit dit saamgestel is nie. -John Stuart Mill
op-die-langste-duur-is-die-staat-nie-meer-werd-as-die-mense-waaruit-dit-saamgestel-is-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: My volk het homverveel en - toe die skrif gesien. -Sheila Cussons
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: As jy jou geheim wil bewaar, draai dit in openhartigheid toe. -Alexander Smith
as-jy-jou-geheim-wil-bewaar-draai-dit-in-openhartigheid-toe
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Dis waar daar is nie rook sonder vuur nie: maar hoe meer rook hoe minder vuur. -C.J. Langenhoven
dis-waar-daar-is-nie-rook-sonder-vuur-nie-maar-hoe-meer-rook-hoe-minder-vuur
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: poësie is 'n bloeiwyse, niks meer. -Johann de Lange
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Ek het baie paaie geloop op die ou wêreld en ek weet van meer wat ander mense probeer het; maar op die ou end weet ek nie van 'n ligter pad as die regte nie. -C.J. Langenhoven
ek-het-baie-paaie-geloop-op-die-wêreld-ek-weet-van-meer-wat-ander-mense-probeer-het-maar-op-die-end-weet-ek-nie-van-'n-ligter-pad-as-die-regte
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: U moet minder op boeke en meer op mense let. -D.J. Opperman
u-moet-minder-op-boeke-meer-op-mense-let
Toe Sy Voël Nie Meer Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw