Te Stel Aanhalings

Go to Gemtracks
Te Stel Aanhalings: Daar is niks wat 'n mens so in staat stel om sy probleme te oorbrug en te oorleef, soos die wete dat hy 'n unieke taak het om te vervul nie. -Viktor Frankl
daar-is-niks-wat-'n-mens-so-in-staat-stel-om-sy-probleme-te-oorbrug-te-oorleef-soos-die-wete-dat-hy-'n-unieke-taak-het-om-te-vervul-nie
Te Stel Aanhalings: Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer. -Plato
die-mense-het-altyd-een-of-ander-kampvegter-wat-hulle-oor-hulself-stel-tot-grootheid-troeteldít-geen-ander-rede-is-die-wortel-waaruit-'n-tiran
Te Stel Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Te Stel Aanhalings: Daar is drie maniere waarop 'n mens sy geld kan verloor: deur dit op vroue te verkwis, deur dit weg te dobbel, of deur deskundiges aan te stel. Hiervan is vroue die lekkerste, dobbel die opwindendste en deskundiges die sekerste. -Georges Pompidou
Te Stel Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo