Te Staan Aanhalings

Go to Gemtracks
Te Staan Aanhalings:
ek-is-'n-afrikanerso-staan-hollanders-duitsers-franse-saammet-die-hiergeborenes-onder-daardie-naam
Te Staan Aanhalings: As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet. -Die Bybel
as-jy-nie-wil-arm-word-nie-moenie-lief-wees-vir-slaap-nie-staan-vroeg-op-jy-sal-oorgenoeg-hê-om-te-eet
Te Staan Aanhalings: proud ou gaboupathetic pêlliestil oudjy fancy djy staan nog...djy word gedemolish sê ek vir djou!...Hoor djy die pêrepote vannie bulldozers? -Adam Small
proud-gaboupathetic-pêlliestil-oudjy-fancy-djy-staan-nogdjy-word-gedemolish-sê-ek-vir-djouhoor-djy-die-pêrepote-vannie-bulldozers
Te Staan Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Te Staan Aanhalings: Die lengte van 'n rolprent moet direk in verhouding staan met die uithouvermoë van die menslike blaas. -Alfred Hitchcock
die-lengte-van-'n-rolprent-moet-direk-in-verhouding-staan-met-die-uithouvermoë-van-die-menslike-blaas
Te Staan Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Te Staan Aanhalings: Skrywers moet uit die aard van hul beroep op eie voete staan. Sodra skrywers skrums vorm, kom hul inherente skeppingsvermoë in die gedrang. -W.A. de Klerk
skrywers-moet-uit-die-aard-van-hul-beroep-op-eie-voete-staan-sodra-skrywers-skrums-vorm-kom-hul-inherente-skeppingsvermoë-in-die-gedrang
Te Staan Aanhalings: Lyding oor 'n onvervulde wens is gering in vergelyking met berou: want die eerste staan voor die steeds geopende, onafsienbare toekoms, die tweede voor die onherroepelik afgeslote verlede. -Arthur Schopenhauer
lyding-oor-'n-onvervulde-wens-is-gering-in-vergelyking-met-berou-want-die-eerste-staan-voor-die-steeds-geopende-onafsienbare-toekoms-die-tweede-voor
Te Staan Aanhalings: So wie geleer het om vas te trap, het daarby geleer om nie op sand te staan nie. -C.J. Langenhoven
so-wie-geleer-het-om-vas-te-trap-het-daarby-geleer-om-nie-op-sand-te-staan-nie
Te Staan Aanhalings: Beskawing staan op twee bene.Die een heet Dankie en die ander Ekskuus.En aan die manier waarop 'n volk(en 'n individu)
beskawing-staan-op-twee-benedie-een-heet-dankie-die-ander-ekskuusen-aan-die-manier-waarop-'n-volk-'n-individu-dankie-ekskuus-sêkan-sy
Te Staan Aanhalings: In krisistye is kultuur geen luukse niemaar die hoogste vorm van selfbehoud.Want kultuur staan vir interne orde,en interne orde is die fondamentvan alle beskawing. -Hennie Aucamp
in-krisistye-is-kultuur-geen-luukse-niemaar-die-hoogste-vorm-van-selfbehoudwant-kultuur-staan-vir-interne-orde-interne-orde-is-die-fondamentvan-alle
Te Staan Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Te Staan Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Te Staan Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Te Staan Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Te Staan Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven