Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings

Go to Gemtracks
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: 'n Drama-kritikus is 'n persoon wat 'n dramaturg verras deur hom mee te deel wat hy bedoel het. -Wilson Mizner
'n-drama-kritikus-is-'n-persoon-wat-'n-dramaturg-verras-deur-hom-mee-te-deel-wat-hy-bedoel-het
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Klagtes is die grootste eerbewys wat die hemel ontvang en die opregste deel van ons godsdiens. -Jonathan Swift
klagtes-is-die-grootste-eerbewys-wat-die-hemel-ontvang-die-opregste-deel-van-ons-godsdiens
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Daar is mense wat kan doen wat hulle wil, maar dit is die wat wil doen wat hulle kan. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-kan-doen-wat-hulle-wil-maar-dit-is-die-wat-wil-doen-wat-hulle-kan
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Al wat ek eendag saam met my kan vat, is dit wat ek hier op aarde weggegee het. -Morkel van Tonder
al-wat-ek-eendag-saam-met-my-kan-vat-is-dit-wat-ek-hier-op-aarde-weggegee-het
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: die arme Afrikanershulle wat die lug gekneus heten plastiek in môre geplant hethulle wat in skroomlikheid kinders maaken kordaat soos lafaards          in 'n geluidlose gekerm om liefdemet harde knuppels en sagte pielemet slakkerige tongvleis en klipperige skaamlippein die donker na wat donker is soekin lok-asies      agter bossies -Breyten Breytenbach
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is die wat reeds tevore gewys het dat hulle kan byt. -C.J. Langenhoven
daar-is-honde-wat-maar-net-hoef-te-knor-dit-is-die-wat-reeds-tevore-gewys-het-dat-hulle-kan-byt
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Die man wat ek na soek, is nie die wat die minste foute maak nie, maar die wat die meeste foute regmaak. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ek-na-soek-is-nie-die-wat-die-minste-foute-maak-nie-maar-die-wat-die-meeste-foute-regmaak
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Om te luister na 'n gesprek wat vol vloekwoorde is, is net soos om te kou aan 'n mondvol koring wat vol klippe is. -C.J. Langenhoven
om-te-luister-na-'n-gesprek-wat-vol-vloekwoorde-is-is-net-soos-om-te-kou-aan-'n-mondvol-koring-wat-vol-klippe-is
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Wat is berou? 'n Groot droefheid omdat ons is wat ons is. -Marie von Ebner-Eschenbach
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Die man wat vandag hierdie vak bevlieg en môre daardie wys self dat hy nie weet wat sy roeping is nie. Sy inkomste wys dit ook. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-vandag-hierdie-vak-bevlieg-môre-daardie-wys-self-dat-hy-nie-weet-wat-sy-roeping-is-nie-sy-inkomste-wys-dit-ook
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Te Deel Wat Hy Bedoel Aanhalings: Daar is geen luiaard wat glad nie wil werk nie. Hy verlang maar net na 'n ander soort werk as die wat hy nou moet doen. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-luiaard-wat-glad-nie-wil-werk-nie-hy-verlang-maar-net-na-'n-ander-soort-werk-as-die-wat-hy-nou-moet-doen