Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings

Go to Gemtracks
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Lyding oor 'n onvervulde wens is gering in vergelyking met berou: want die eerste staan voor die steeds geopende, onafsienbare toekoms, die tweede voor die onherroepelik afgeslote verlede. -Arthur Schopenhauer
lyding-oor-'n-onvervulde-wens-is-gering-in-vergelyking-met-berou-want-die-eerste-staan-voor-die-steeds-geopende-onafsienbare-toekoms-die-tweede-voor
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Dit maak nie saak of die kat swart of wit is nie, mits hy muise kan vang. -Nelson Mandela
dit-maak-nie-saak-of-die-kat-swart-of-wit-is-nie-mits-hy-muise-kan-vang
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Diplomate is mense wat die jongste staatsberigte enkele ure voor die ander mense ontvang en enkele dae later begryp. -Ernst Hohenemser
diplomate-is-mense-wat-die-jongste-staatsberigte-enkele-ure-voor-die-ander-mense-ontvang-enkele-dae-later-begryp
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Die literatuur is sentraal in elke kultuur. -N.P. van Wyk Louw
die-literatuur-is-sentraal-in-elke-kultuur
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Kan de eene Afrkaner neutraal blijven wanneer de andere voor Afrika sterft? -M.T. Steyn
kan-de-eene-afrkaner-neutraal-blijven-wanneer-de-andere-voor-afrika-sterft
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Jy kan jouself verstrengel deur voor jouself te kniel. Try maar, en kyk in watter knoop jy beland. -Marthinus Versfeld
jy-kan-jouself-verstrengel-deur-voor-jouself-te-kniel-try-maar-kyk-in-watter-knoop-jy-beland
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Vir my is die skryfkuns - en al die ander kunste - 'n poging om hierdie aardse bestaan te begryp en dan te verduidelik aan die ewemens, wat elk op sy eie manier soek om dit te begryp. Elke kunstenaar is in sy eie rigting 'n soeker en 'n verduideliker...Raak sien en met waarheid beskryf, dit is die essensiële. -M.E. Rothmann
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap. -Die Bybel
moenie-wat-heilig-is-vir-die-honde-gooi-nie-hulle-sal-omspring-julle-verskeur-moenie-julle-pêrels-voor-die-varke-gooi-nie-hulle-sal-dit-met-hulle
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Elke keer as die geskiedenis homself herhaal, gaan die prys op. -Unknown
elke-keer-as-die-geskiedenis-homself-herhaal-gaan-die-prys-op
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Elke digeris óf id óf ego:sibille of vakman:die een se dinkwerkis beprek,die ander s'nontspring legio. -Johann de Lange
elke-digeris-óf-id-óf-egosibille-of-vakmandie-een-se-dinkwerkis-beprekdie-ander-s'nontspring-legio
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: In elke goed geregeerde staat is rykdom 'n heilige saak; in demokrasieë is dit die enigste heilige saak. -Anatole France
in-elke-goed-geregeerde-staat-is-rykdom-'n-heilige-saak-in-demokrasieë-is-dit-die-enigste-heilige-saak
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. -Spreekwoorde
bid-een-keer-voordat-jy-oorlog-toe-gaan-twee-keer-voordat-jy-'n-seereis-aanpak-drie-keer-voor-jy-trou
Swart Kameel Wat Voor Elke Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word