Straf Aanhalings

Go to Gemtracks
Straf Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Straf Aanhalings: Die wroeging is die fout wat straf. -Rene Sully-Prudhomme
Straf Aanhalings: Die geskiedenis straf diegene wat hul tot geweld en bedrog wend om die aansprake en wettige aspirasie van die meerderheid van 'n land se burgers te onderdruk. -Nelson Mandela
die-geskiedenis-straf-diegene-wat-hul-tot-geweld-bedrog-wend-om-die-aansprake-wettige-aspirasie-van-die-meerderheid-van-'n-land-se-burgers-te
Straf Aanhalings: Jy is skuldig aan 'n misdaad as jy nie 'n misdaad straf nie. -Publilius Syrus
jy-is-skuldig-aan-'n-misdaad-as-jy-nie-'n-misdaad-straf-nie
Straf Aanhalings: Gee my 'n manWat sê wat waar isAs die duiwel daar isWat doen wat reg isAs die regter weg isWat trou by sy gewete blyAs hy straf in plaas van beloning kry. -C.J. Langenhoven
gee-my-'n-manwat-sê-wat-waar-isas-die-duiwel-daar-iswat-doen-wat-reg-isas-die-regter-weg-iswat-trou-by-sy-gewete-blyas-hy-straf-in-plaas-van-beloning
Straf Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Straf Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk